Bewegingsvryheid onversoenbaar met lae misdaad

ImageDie Sentrum vir die Studie van Geweld en Versoening het so pas 'n verslag vrygestel waarin beweer word dat ongelykheid geweld veroorsaak. Soos gewoonlik het koerante en webwerwe in die Naspersstal dié mening vir soetkoek opgevreet, maar op die armoedkwessie gefokus.

 

Lees verder: Bewegingsvryheid onversoenbaar met lae misdaad

Meer as 10% van Amerikaners gebruik anti-depressante

ʼn Onlangse artikel in die Scientific Amercan beweer dat meer as 10% van Amerikaners anti-depressante gebruik. Onder vroue is die gebruik twee keer hoër as onder mans. Daar is tans meer as 30 verskilllende handelsname soortgelyk aan Prozac op die mark en die farmaseutiese maatskappye se winste gedy hierop.

Lees verder: Meer as 10% van Amerikaners gebruik anti-depressante

DNS-toetse toon wydverspreide Amerikaanse immigrasiebedrog

DNS-toetse wat nog nie voorheen gebruik is nie toon wydverspreide Amerikaanse immigrasiebedrog met Afrika-vlugtelinge wat die land probeer binnekom.

Lees verder: DNS-toetse toon wydverspreide Amerikaanse immigrasiebedrog