George Hussein Onyango Obama, 26, die jongste van senator Obama se halfbroers, sê niemand weet wie hy is nie.
Omdat hy so arm is, is hy skaam om te sê dat hy familie van die beroemde Obama is.
Hy sê dat hy op minder as 'n dollar per maand leef.
Hy het nog net twee keer sy beroemde broer ontmoet.
Eenkeer toe hy vyf was en die laaste keer toe Barack Obama in 2006 Nairobi besoek het.

Barack Obama se broer leef in 'n rowwe krotbuurt aan die buitewyke van Nairobi.