Popkunstenaar Gwen Stefanie het verlede week in Los Angeles aan haar tweede kind geboorte gegee.
Die seuntjie sal Zuma genoem word.
Stefani en haar baba is gelukkig en gesond.
Zuma Nesta Rock Rossdale het net oor die 3kg by geboorte geweeg.
Haar blitsverkoperalbums sluit die treffers Just a Girl en Don't Speak in.

En steeds by Zuma…