MDC staan unilaterale Mugabe-regering teen

Zimbabwe se MDC het Donderdag gesê dat president Robert Mugabe politieke selfmoord sou pleeg indien hy sou voortgaan om unilateraal 'n regering saam te stel.

Lees verder: MDC staan unilaterale Mugabe-regering teen

Angolese verkiesings gaan nie vry en regverdig wees nie, s? Human Rights Watch

Intimidasie van opposisiepartye en die media in die aanloop tot die parlementêre verkiesings in Angola bedreig die moontlikheid van 'n vrye en regverdige verkiesing, het Human Rights Watch vandeesweek gesê.

Lees verder: Angolese verkiesings gaan nie vry en regverdig wees nie, s? Human Rights Watch

Google stel nuwe websnuffelaar bekend

Google Inc., die skepper van die wêreld se gewildste internet-soekenjin, het sy eie websnuffelaar ontwikkel wat beskou word as 'n direkte teenvoeter vir Microsoft se mark-dominante Internet Explorer. 

Lees verder: Google stel nuwe websnuffelaar bekend

NAVO veroordeel oor Pakistanse inval

Die Verenigde State het Woensdag erken dat 'n helikopter vol Amerikaanse Spesiale Magte Al Kaida militante op Pakistanse grondgebied aangeval het.

Lees verder: NAVO veroordeel oor Pakistanse inval

Grondhervorming: vat die ANC lesse by Idi Amin?

Die nuus wat gister by die TLU SA-kongres bekendgemaak is, naamlik dat negentig persent van alle grondhervormingsprojekte misluk, sou komies gewees het indien dit nie die land soveel skade berokken het nie.

Lees verder: Grondhervorming: vat die ANC lesse by Idi Amin?

‘n Praager in Praag

ImageDie afgelope naweek het ek besoek afgelê by die Tsjeggiese hoofstad Praag om weer ná elf jaar kontak te maak met 'n ou vriendin van my RAU-jare wat deesdae in Australië woon. Aangesien Praag 'n anderhalf uur se vlieg van Amsterdam is, het ek besluit om ná agt jaar hierdie indrukwekkende stad weer te besoek.

Lees verder: ‘n Praager in Praag

Mugabe woon sy kritikus se begrafnis by

Image

Robert Mugabe

President Levy Mwanawasa, die ontslape leier van Zambië, is gister in 'n koperbeslaande kis begrawe.

Lees verder: Mugabe woon sy kritikus se begrafnis by