Yukiya Amano Die nuwe hoof van die Internasionale Atoomenergieagentskap Yukiya Amano, het gesê hy wil graag sy amp depolitiseer en bygevoeg dat hy 'n onafhanklike mening sal nastreef. Die Japannese Amano was Westerse moondhede, en in besonder Israel, se gunsteling kandidaat vir die pos. Amano het, nadat hy die Irandossier noukeurig nagegaan het, ook verklaar
Lees verder: Geen getuienis dat Iran kernwapens nastreef, s? IAEA
