Die ANC wil die Menseregtekommissie of die parlement nader omdat Kaapstad glo die party benadeel het in die aanloop tot sy 103de verjaarsdagvieringe. “Die stad het voorwaardes aan ons opgelê om ons te frustreer en te verseker dat ons byeenkoms nie suksesvol is nie,” het Zizi Kodwa, woordvoerder van die ANC, aan Sapa gesê. “Alles wat ondemokraties
E-tol-verslag vandag vrygestel
David Makhura, Gautengse premier, sal Donderdag die finale verslag van e-tol se sosio-ekonomiese impak op die provinsie se snelweë, bekend stel. Die premier se kantoor het in ‘n verklaring gesê die verslag sal Donderdag om 12:00 tydens ʼn mediakonferensie vrygestel word, het Sapa berig. Makhura het die paneel in Julie byeengebring om die ekonomiese en maatskaplike
Aanvallers skiet witte op landgoed dood
Clive Anthony Bowers, 60, is in sy huis naby Witrivier in Mpumalanga doodgeskiet. Brig. Selvy Mohlala, woordvoerder van die polisie, het gesê Bowers en sy vrou het Dinsdagaand van ‘n geluid in die huis wakker geword op die Bundu Wildlife-landgoed. Volgens Mohlala was die aanvallers reeds in die huis en het hulle Bowers doodgeskiet. Die moordenaars het met
Nuwe lokomotiewe in ontvangs geneem
Die minister van vervoer, Dipuo Peters het die tweede besending van vier lokomotiewe, wat deur Suid-Afrikaanse ingenieurs ontwerp en in Spanje gebou is, by die Kaapstadse hawe in ontvangs geneem. Altesaam 70 lokomotiewe sal in die volgende paar jaar in die land aankom as deel van die regering se program om openbare passasiersvervoer te moderniseer,
Dresden se Frauenkirche byna reg
Een van die mooiste geboue in die wêreld, Dresden se Frauenkirche in Duitsland maak tans vordering met die jaarlikse skoonmaak- en opknappingsproses wat onderneem is. Dié bekende kerk is tydens bomaanvalle gedurende die laaste maande van die Tweede Wêreldoorlog verwoes, maar het in 2005 na jare van herbouing weer sy deure geopen. Die kerk wat van uit alle
Swartman gevang met vermoorde vriendin se lyk in kruiwa
‘n Swartman is in hegtenis geneem omdat hy die ontbindende lyk van sy vriendin in ‘n kruiwa in Bloemfontein rondgestoot het, berig die Vrystaatse polisie. Haar liggaam is onder komberse weggesteek, maar ‘n plaaslike inwoner het soos in ‘n rillerfliek haar voet onder die kombers sien uitsteek. Dit het rondom 05:30 gister in Kagisanong gebeur,
Lees verder: Swartman gevang met vermoorde vriendin se lyk in kruiwa
Metrobeampte deur minibus doodgery
‘n Tshwane-metropolisiebeampte is Dinsdag deur ‘n minibus doodgery terwyl hy verkeer gereguleer het. Isaac Mahamba, woordvoerder van die metropolisie, het gesê die beampte het verkeer gereguleer by ʼn kruising waar die verkeersligte buite werking was in die Pretoriase middestad. Volgens Mahamba het ‘n minibus die beampte omgery en is hy daarna na ‘n hospitaal gehaas waar hy enkele ure later aan
Bheki Cele ontken dat ras ‘n rol speel by volksmoord op boere
Plaasaanvalle waartydens boere gemartel, verkrag en tereggestel word, het niks met die ras van die slagoffers te make nie, het die adjunkminister van landbou, Bheki Cele, gister gesê. Dit lyk asof Cele wou reageer op wye internasionele veroordeling en die organisasie Genocide Watch wat moorde op Afrikanerboere op vlak 6 van ‘n volksmoord geklassifiseer het.
Lees verder: Bheki Cele ontken dat ras ‘n rol speel by volksmoord op boere
Petisie: Spraakvryheid vir Afrikaanse aktiviste!
[emailpetition id=”2″] [signaturelist id=”2″]
Lees verder: Petisie: Spraakvryheid vir Afrikaanse aktiviste!
Citroën Picasso sonder gelyke in Suid-Afrika
Baie van ons het grootgeword met Franse rygoed in die motorhuis. Enige Franse motor is temperamenteel en nie almal hou van hulle nie. Die mense wat wel van ‘n Franse motor hou, sal altyd ‘n aanhanger wees. Die drie bekende Franse vervaardigers Peugeot, Renault en Citroën is al drie baie groot vervaardigers in Europa, maar
