Clive Anthony Bowers, 60, is in sy huis naby Witrivier in Mpumalanga doodgeskiet.
Brig. Selvy Mohlala, woordvoerder van die polisie, het gesê Bowers en sy vrou het Dinsdagaand van ‘n geluid in die huis wakker geword op die Bundu Wildlife-landgoed.
Volgens Mohlala was die aanvallers reeds in die huis en het hulle Bowers doodgeskiet.
Die moordenaars het met ‘n televisiestel en selfone gevlug. Niemand is nog in hegtenis geneem in verband met die voorval nie, maar die aanvallers was vermoedelik swart.

Vermoedelik swart beteken, DEFNITIEF SWART, geen twyfel bestaan by my nie. Dis hartverskeurend om te dink dat die Blanke se lewe gelykstaande geag word aan ‘n televisiestel en ‘n selfoon of twee.
Nee, jy mag nie so sê nie, jy sal die liggewig ANC-lakei, Aapdriaan Basson, ontstel. Volgens Aapdriaan is daar geen ras- of politieke motief in plaasmoorde nie. Aan die ander kant is sy smerige publikasie voor in die koor van die gillers wat enige geringe insident deur ‘n blanke gepleeg, uit verband uit ruk.
http://www.netwerk24.com/stemme/2015-01-15-beeld-s-moenie-plaasmoorde-verpolitiseer
Ons staan nogsteeds op omtrent een moord per dag vir hierdie jaar. Ons stuur troepe na mosambiek en drk om te gaan help maar daar word NIKKKKSSSSSS vir ons eie mense gedoen nie. Al wat dit wys is dat die regering hierdie misdade goedkeur. Nou mag ons nie ras daaraan koppel nie??????
Die enigste LOGIESE gevolgtrekking is dat dit UITSLUITLIK ras gedrewe is. Die res van die moorde word misbruik om hierdie feit te verbloem. As die regering WERKLIK geglo het dit is nie rasgedrewe nie sou hulle lankal iets aan die probleem gedoen het. Hulle stel eerder die kommandos af en maak WETTIGE privaatwapenbesit moeiliker. Verder verkoop/verhuur van die polisielede hulle wapens. So ook van die wat ingehandig is.
Verder sing die president en sy opposisie haatliedere teen ons mense. Daar bly net een antwoord oor. Hierdie moorde word vanaf die heel hoogste vlakke goedgekeur – dalk nie direk nie maar tenminste stilswyend. Die wat NIKS doen nie is net so skuldig soos die een wat die sneller getrek het.