Absa neem elke maand 1 350 voertuie van verbruikers terug, wat dit nie langer kan bekostig nie. Marcel de Klerk, senior bestuurder van Absa se voertuig- en batefinansieringsafdeling sê dit is bykans 30% meer as in die ooreenstemmende tydperk verlede jaar. Meer voertuie word teruggeneem
Absa neem elke maand 1 350 voertuie van verbruikers terug, wat dit nie langer kan bekostig nie. Marcel de Klerk, senior bestuurder van Absa se voertuig- en batefinansieringsafdeling sê dit is bykans 30% meer as in die ooreenstemmende tydperk verlede jaar. 
09:46:47 ‘n Man en vrou is Woensdag deur gewapende rowers aangehou en van geld en juweliersware beroof, het die Gautengse polisie gesê.
08:42:28 Tien mense, waaronder 'n staatsamptenaar en 'n oud-polisieman, is Dinsdag in hegtenis geneem omdat hulle na bewering miljoene rande aan pensioengeld van die departement van maatskaplike ontwikkeling in Kwazulu-Natal verduister het.