'n Derde divisie speler in Duitsland is vir vyf wedstryde weens 'n rassistiese uitlating geskors terwyl justisie-owerhede 'n kriminele ondersoek gelas het na 'n "verdagte belediging met xenofabiese motiewe".
‘Help wit werkers om immigrante te help’
Die voorsitter van die Gelykwaardigheids- en Menseregtekommissie het gewaarsku dat Brittanje die risiko loop dat teen-immigrantesentiment aangeblaas kan word, tensy aktiewe stappe gedoen word om diegene wat die hardste deur die ekonomiese krisis getref is — die wit werkersklas — te help.
Nog ‘n slag vir demokrasie in Afrika
15:44:58 Die oorlog wat weereens in die Demokratiese Republiek van die Kongo uitgebreek het, is in talle opsigte van belang. Nie alleen verteenwoordig dit 'n voortslepende oorlog wat nou al meer lewens as enige ander sedert die Tweede Wêreldoorlog geëis het nie, maar ook 'n slag vir die Weste wat bly klou aan die idee om demokrasie in Afrika te vestig.
Is ‘n liberale demokrasie moontlik in Afrika?
15:30:55 Vanjaar is die sestigste jaar van onvrede in Afrika waarin miljoene mense sedert die Tweede Wêreldoorlog in die haglikste omstandighede in Afrika gesterf het.
Waarom?
Moslems woedend oor “Museum van Verdraagsaamheid”
Lees verder: Moslems woedend oor “Museum van Verdraagsaamheid”
Japan en Duitsland spandeer miljarde om ekonomie hupstoot te gee
Lees verder: Japan en Duitsland spandeer miljarde om ekonomie hupstoot te gee
Taxibestuurder uitgeslinger op M1
14:19:33 'n Taxibestuurder is in 'n kritieke toestand nadat hy uit sy taxi gegooi is en op die M1-snelweg te lande gekom het by 'n oorbrug.
Vrou gearresteer n? beweerde diefstal van R1,4m
‘n Twee-en-twintigjarige bankwerknemer is Donderdag gearresteer nadat sy vermoedelik R1,4m gesteel het by die bank waar sy gewerk het in Pretoria, het die polisie gesê.Lees verder: Vrou gearresteer n? beweerde diefstal van R1,4m
Motorbom ontplof in Spanje
Spaanse media het gesê dat ’n motorbom in ’n parkeerterrein by ‘n universiteit in die stad Pamplona, in die noorde van Spanje ontplof het.
Twee wat Obama dreig voor hof
‘n Federale landdros sal besluit of owerhede die twee wit suprematiste wat beplan het om dosyne swart mense en die presidentskanidaat Barack Obama te vermoor, verder kan aanhou.
