70 dood in lugaanval op Taliban

16:44:31 ‘n Afghaanse regeringsbeampte het Woensdag gesê dat internasionale vegvliegtuie ‘n vergaderpunt van Talibanvegters en ander militante lede op die suidelike grens met Pakistan aangeval het, met soveel as 70 mense wat in die bomaanval gesterf het.

Lees verder: 70 dood in lugaanval op Taliban

Sjimpansees is nie mense nie, maar is hulle tog menslik?

Image

‘n Sjimpansee in die Los Angeles-dieretuin

11:21:48 Die sjimpanseebevolking van Wes-Afrika het ernstig gekrimp en word nou as krities bedreigd beskou, wat die gevolg het dat wetenskaplikes nou vir 'n definisie van "menswees" vra wat ook dié evolusionêre familie kan insluit.

Lees verder: Sjimpansees is nie mense nie, maar is hulle tog menslik?

Wat beteken skeuring vir Afrikaners?

Die huidige skeuring in die ANC gaan die party beduidend verswak, hoewel die Zuma-faksie waarskynlik steeds 'n meederheid in die parlement sal verkry. Die splintergroep bestaan hoofsaaklik uit lede van die swart elite wat reeds die skrif aan die muur gesien het sover dit hul eie magsposisies in die staat en die munisipaliteite betref.

Lees verder: Wat beteken skeuring vir Afrikaners?

ANC vergader Woensdag om Lekota te bespreek

Image

Terror Lekota

08:36:35 Die ANC se nasionale uitvoerende komitee vergader Woensdag om die skorsing van die party se vorige voorsitter, Terror Lekota, te bespreek. Lekota dreig om 'n wegbreekparty te stig.

Lees verder: ANC vergader Woensdag om Lekota te bespreek