Die eeufeesjaar van die Universiteit Stellenbosch (US) het begin met jou wat die eerstejaarstudente uitsluitlik in Engels verwelkom. Dit is in ooreenstemming met wat jy in jou intreerede as rektor gesê het: “Stellenbosch is nie ‘n Afrikaanse universiteit nie.” Daarna het jy hierdie stelling by meer as een geleentheid herhaal. Weens die US se nuwe
Skryf ‘n brief en wen ‘n boekprys elke week!
Ons weet dat die hoofstroommedia in dié tye van sensuur en politieke korrektheid nie graag kritiese briewe plaas nie. Ons verwelkom egter briewe wat menings uitspreek of sommer net lekker lees as ‘n stukkie Afrikaanse letterkunde. Daarom het ons besluit om tot verdere kennisgewing elke week ‘n boekprys uit te loof vir die beste brief
Gustav Venter: Woernael Nommer Twee
ʼn Ingenieur, een van daardie selfopgeleide genieë wat suksesvol peuter aan ingewikkelde masjinerie en stelsels, sê eendag vir my dat die mensdom te gou die rug op stoomkrag gekeer het. Wie weet watter wonderlike stoomgedrewe masjiene nou al ontwikkel sou wees? Ander ingenieurs vir wie ek die storie vertel, is meer skepties. Stoomkrag is net
Leon Lemmer: Joan Didion en Oriana Fallaci, twee joernaliste en skryfsters
Joan Didion (gebore in 1934) het bekendheid verwerf met haar boek, The year of magical thinking (London: Harper Perenial, 2006, 227p; Amazon Kindle $10,23). Daarin besin sy oor die dood van haar man, John Gregory Dunne (1932-2003), met wie sy in 1964 getrou het. Die dood van John ervaar sy as “the unending absence …
Lees verder: Leon Lemmer: Joan Didion en Oriana Fallaci, twee joernaliste en skryfsters
Gustav Venter: Woernael Nommer Een (Sondag agtien Februarie twintig agtien.)
ʼn Woernael, vir dié wat moontlik enige belangstelling het, is ʼn woernaal vir mense wat aan die hardloop is. En met “hardloop” bedoel ek nie iemand wat laat spaander nie. Mense wat my ken weet dat my drentel-, wandel-, stap- en hardloopgang min of meer dieselfde snelheid oplewer.My kop skud net rustiger as ek wandel
Lees verder: Gustav Venter: Woernael Nommer Een (Sondag agtien Februarie twintig agtien.)
Dan Roodt: Ramaphosa se grondplan kan tot binnestaatlike oorlog lei
Suid-Afrika se hoofstroommedia vier fees oor Jacob Zuma se bedanking as president, maar die onsekerheid oor die land se toekoms het eerder toegeneem as wat dit verminder het. Vanweë die feit dat Cyril Ramaphosa die “vakature” vul wat met Zuma se bedanking ontstaan, sal die agtien maande tussen nou en die volgende algemene verkiesing nie
Lees verder: Dan Roodt: Ramaphosa se grondplan kan tot binnestaatlike oorlog lei
Leon Lemmer: Michael Arnheim oor menseregte
Michael Arnheim (gebore in 1944) se pa, ‘n mediese dokter, het in 1933 uit Duitsland na Suid-Afrika gevlug. As 16-jarige het Michael sy studie aan die Universiteit van die Witwatersrand (Wits) begin. Hy het sy magistergraad op 21-jarige leeftyd met lof aan Wits behaal. Toe hy 25 jaar oud was het hy sy doktorsgraad aan
Brief: Afrikaners het meer te vrees van Ramaphosa as van Zuma
Ek is verstom oor die media se genadelose fokus op mense wat uiteindelik tot ons ondergang lei sonder om op ander wat net so skelm/korrup is te fokus. Net so word Ramaphosa nou skielik soos Obama voorgehou as die engel Gabriël. Ramaphosa is ‘n multimiljoenêr a.g.v. SEB. Hy is nie ‘n self-made ryk sakeman soos
Lees verder: Brief: Afrikaners het meer te vrees van Ramaphosa as van Zuma
Dan Roodt: Die aap in die Suid-Afrikaanse politiek
Ten minste sedert die Penny Sparrow-voorval, weet ons dat die woord “aap” in ons land uiters gevaarlik geword het. Veral op Engels as: “monkey”. Vir die Afrikaanssprekende klink “monkey” na ‘n verkleiningsvorm; dit het iets kinderliks en vriendeliks. Helaas, het ons nou die ander gesig van die aap gesien, in die vorm van massa- en
Lees verder: Dan Roodt: Die aap in die Suid-Afrikaanse politiek
Suidpunt: Om te skryf, of nie te skryf nie?
Ek sit met ‘n etiese probleem. Miskien kan die PRAAG-lesers my help. Is dit geoorloof om aan kompetisies deel te neem van die hoofstroommedia of ander organisasies as jy die geld kan benut vir jou eie saak, agenda of ander belangegroepe s’n? Is dit beter om eerder onafhanklik ‘n pad vir Afrikaans op die web