New Age-‘saboteurs’ vrygelaat

Die vier mans wat daarvan verdink was dat hulle een van Afrika se grootste hidroelektriese damme wou saboteer, is vrygelaat nadat toetse bewys het dat hulle deel van 'n New Age-beweging is. "Hulle is Vrydag vrygelaat," het Friederike Ritschl, die eggenoot van een van die aangehoudenes aan AFP in Johannesburg gesê. "Dankie Vader hulle is

Lees verder: New Age-‘saboteurs’ vrygelaat

Zuma vra immuniteit vir Afrikaleiers

President Jacob Zuma het 'n ooreenkoms voorgestel waar Afrikaleiers immuniteit teen vervolging ontvang in ruil vir hulle aftrede, het die Sunday Times Sondag berig. "Die wêreld het verander, kom ons doen dinge daarom anders en benadruk nie straf nie." "As jy sê: 'Goed, beweeg uit, maar more gaan ons teen jou optree', dan veroorsaak jy

Lees verder: Zuma vra immuniteit vir Afrikaleiers

Egipte vra Nefertiti terug

Die borsbeeld van Nefertiti Egiptiese owerhede sal binnekort getuienis voorlê dat die borsbeeld van Nefertiti wat 3 400 jaar oud is, onwettig deur Duitsland uit die land geneem is, het Egipte se hoof van antikwiteite Zahi Hawass Sondag gesê. "Ons amel nog steeds inligting in, maar ek verwag dat ons binnekort genoeg sal hê om

Lees verder: Egipte vra Nefertiti terug

Iranse leier teen ‘w?reldonderdrukking’

Mahmoud Ahmadinejad het gister gesê sy herverkiesing is ’n slag vir “wêreldonderdrukking”.  Op sy eerste mediakonferensie sedert hy Vrydag herverkies is, het hy volgehou Teheran se omstrede kernprogram is iets van die verlede. Oor die protes oor sy herverkiesing het hy gesê ’n verkiesing is soos ’n voetbalwedstryd en die verloorspan moet dit net aanvaar.

Lees verder: Iranse leier teen ‘w?reldonderdrukking’

Iran se kernplanne sal verkiesing oorleef

Selfs al verslaan die hervormer Hossein Mousavi president Mahmoud Ahmadinejad in Vrydag se verkiesing, is dit nie seker dat dit enige iets aan Iran se kernambisies gaan verander nie. Israel sal in ieder geval daarvan hou om die hoogsgeheime kernaanleg naby Isfahan uit te wis. Dié aanleg wek kommer by kenners en daar is gerugte

Lees verder: Iran se kernplanne sal verkiesing oorleef

SAUK se berg skuld groter as vermoed

Die berg skuld van die SAUK is groter as wat voorheen vermoed is. Supersport word reeds byna R100 miljoen geskuld sê dië wat kennis dra binne die uitsaaier. Nie net klein onafhanklike produksiehuise kry swaar nie, maar groter spelers in die bedryf ook. Die R100 miljoen wat die SAUK aan Supersport skuld is meestal vir

Lees verder: SAUK se berg skuld groter as vermoed

WGO verklaar varkgriep tot pandemie

Die Wêreldgesondheidsorganisasie het die wêreldwye uitbraak van Mexikaanse griep Donderdag tot ’n pandemie verklaar. Ná ’n noodvergadering met lidlande het die WGO die waarskuwingsvlak vir die A (H1N1)-virus van vlak 5 na vlak 6 opgeskuif. Dit is die eerste keer in 41 jaar dat ’n grieppandemie verklaar word. Die besluit is geneem nadat die virus

Lees verder: WGO verklaar varkgriep tot pandemie

NUM dreig met staking

'n Staking dreig in die mynsektor, het die NUM, die Nasionale Unie vir Mynwerkers, Donderdag gesê. Die Unie en die Kamer van Mynwese se goudafdeling het 'n dooipunt bereik, het Lesiba Seshoka in 'n verklaring gesê. Die Kamer het 7% aangebied teenoor die 15% wat NUM eis. Die dooiepunt sal nou deur die CCMA, (Commission

Lees verder: NUM dreig met staking

Die waarheid m??t uit!

Dankie aan dr Dan Roodt vir sy puik stuk oor die Engelse onreg teenoor die Afrikaner. Die wydste moontlike verspreiding van hierdie feite is broodnodig vir die ontwaking van die Afrikaner se politieke bewustheid in hierdie moeilike tye waardeur ons volk tans gaan.

Dankie aan dr Dan Roodt vir sy puik stuk oor die Engelse onreg teenoor die Afrikaner. Die wydste moontlike verspreiding van hierdie feite is broodnodig vir die ontwaking van die Afrikaner se politieke bewustheid in hierdie moeilike tye waardeur ons volk tans gaan.

Lees verder: Die waarheid m??t uit!