Kort nadat Martin Luther in 1517 sy 95 stellings aan die deur van die Wittembergkerk vasgenael het, het die vervolging van protestante in Frankryk begin. Die 95 stellings het dit hoofsaaklik gehad teen die gebruik van die sg. afkoopbriewe ingevolge waarvan die kerk en die adel (in daardie tyd en lank daarna dieselfde ding) teen
Skoppensboer: Prof. Anton van Niekerk se Bartolomeusnag vir inspuitingdissidente?
Skoppensboer, wat nie ingeëent is nie, sit deesdae agter sy rekenaarskerm, vermy dit om in die openbaar te verskyn en hou die wêreld behoedsaam dop. Immers kan ‘n mens steeds Covid-19 by iemand aansteek, óf jy kan Pfizer se pylvirusse by die sg. “ingeëntes” of ingespuites opdoen. Mens is dus so half tussen Scylla en
Lees verder: Skoppensboer: Prof. Anton van Niekerk se Bartolomeusnag vir inspuitingdissidente?
Suidpunt: Die opvallende raakpunt tussen Kopties en Afrikaans
Vandag is Saterdag, 14 Augustus 2021. Dit is die dag waarop Afrikaans gevier word. As blykie van waardering, word almal wat Afrikaans ken aangemoedig om vandag ‘n Afrikaanse boek te koop. Wel, ek gaan nie. Want ek hoef nie. Ek het reeds vanjaar meer as 55 akademiese werke in Afrikaans gekoop vir eie gebruik. En
Lees verder: Suidpunt: Die opvallende raakpunt tussen Kopties en Afrikaans
Video: Sal Afrikaans altyd omstrede wees?
Hoewel Afrikaans deur die ANC-bewind onderdruk word, gedy die taal op vele gebiede, meen Dan Roodt en Gustav Venter in hierdie wydlopende en boeiende gesprek waarin hulle na die taal, politiek, internasionale skrywers en vele meer verwys. Die beroemde Noorse skrywer Knut Hamsun het byvoorbeeld sy hele lewe lank Engels en die Anglo-Amerikaanse kultuur verafsku
Dis ‘n fees! Afrikaansdag by PRAAG gevier
Nadat PRAAG, die Pro-Afrikaanse Aksiegroep, ‘n klompie jare gelede begin het om 14 Augustus as Afrikaanse taaldag te herdenk, het die idee allerweë byval gevind en word dit vandag landwyd deur organisasies, boekwinkels en selfs internasionaal gevier. As deel van taaldag, verskyn Fransi Phillips se jongste roman, Die lemmingmense, vandag by Praag-uitgewery. Koop dit hier.
Suidpunt: Bespreking van ‘Donkerbloed’
Op hoërskool was ek dol op die Popular Mechanics. Die Suid-Afrikaanse een. My ouma het vir ons gesin ‘n jaar lank op hierdie tydskrif ingeteken. Eers het die tydskrifte in die motorhuis tussen die ou koerante beland (my vader is nie juis ‘n danige leser nie), maar op ‘n dag is hulle almal in my tienerkamer.
Potgooi deur Dan Roodt: En in die skaduwee brand Suid-Afrika
Net soos wat Mugabe vir die hele ramp in Zimbabwe geblameer word, is ons veronderstel om te glo dat een mens, Jacob Zuma, vir die huidige vlaag onstabiliteit in Suid-Afrika verantwoordelik sou wees. Dan Roodt verduidelik waarom dit ‘n illusie is en skryf die geweld in die land toe aan juis die ontkenning van etnisiteit
Lees verder: Potgooi deur Dan Roodt: En in die skaduwee brand Suid-Afrika
Suidpunt: Waarom Loeloeraai in Latyn vertaal moet word
Swak joernalistiek betaal goed. Ek is vas daarvan oortuig die Suid-Afrikaanse hoofstroommedia en -uitgewerye het ‘n nuwe joernalistieke taktiek ontdek hoe om driedubbeld die geld uit onnosel sukkelaars soos ek en jy te pers: as ons nie op dieselfde aambeeld hamer nie, skep die sensasionele leuen (“vermoede”) en weerlê dan die leuen. Maar net vinnig genoeg om
Lees verder: Suidpunt: Waarom Loeloeraai in Latyn vertaal moet word
TLU SA misnoeg oor kwart-miljard rand betalings aan SAFDA
TLU SA neem met misnoeë kennis van bewyse dat die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling oor die afgelope vyf jaar meer as ‘n R246 miljoen aan die South African Farmers Development Association (SAFDA) gegee het. Volgens ‘n parlementêre antwoord aan die DA het minister Thoko Didiza gesê haar departement het R246 664 290
Lees verder: TLU SA misnoeg oor kwart-miljard rand betalings aan SAFDA
Dan Roodt: Waarom ek nie die inspuiting wil hê nie
‘Spuit in, druk geld, sensureer en beheer mense met vrees en stigmatisering. Dis blykbaar die Groot Plan,’ skryf Dan Roodt Toe ek ‘n student was, het ek nogal in heelwat argumente met mediese studente betrokke geraak. Ek het hulle probeer oortuig dat hulle manier van kyk na die wêreld, of dan hulle wêreldbeskouing, net een
Lees verder: Dan Roodt: Waarom ek nie die inspuiting wil hê nie