Internasionale sokker is besig om in ‘n openlike rassestryd te ontaard met Britse multi-kulti-ondersteuners wat wit sokkerlande se toeskouers aanval. Die Franse regering het ‘n beroep gedoen op stede waar Euro 2016-sokkerwedstryde plaasvind, om alkohol naby stadions en ondersteuner-sones te verbied om dronk twisgierige Britse sokkergeestdriftiges uit straatgevegte te probeer hou. Dit volg na drie
Media24 gee EFF-hanswors weer groot ruimte
Die EFF-hanswors Julius Malema het ondersteuners in Thaba’Nchu Saterdag vergas met nog ‘n toespraak wat kennelik deur sy wit befondsers geskryf is. “Moenie dink omdat jy swart is, is jy vervloek nie. Leiers gaan van jou hou soos jy is,” het hy sy ondersteuners plegtig belowe. Die Marxiste se nuwe marionet het die wit gelykheidstryders
Sewe swartes vas wat glo gesteelde beeste wou verkoop
Sewe swartes, wat van veediefstal verdink word, sal na verwagting aansoek doen om borgtog in die landdroshof op Ventersburg in die Vrystaat nadat hulle verlede maand in hegtenis geneem is toe hulle beweerde gesteelde beeste probeer verkwansel het. Die verdagtes is Mc Donald Tladi (42), Samuel Ralenki (35), Innocent Thabethe (21), Hendrik Thekiso (29), Mohaeka
Lees verder: Sewe swartes vas wat glo gesteelde beeste wou verkoop
Orlando-skieter het veiligheidsklaring van G4S gehad
Die gewapende Moslem wat 50 gays in `n nagklub in Orlando in Florida doodgeskiet het, het so onlangs as 2013 sekerheidsklaring van sy werkgewer, die internasionale veiligheidsmaatskappy G4S ontvang. Die 29-jarige Omar Mateen het twee keer veiligheidsklarings ontvang. Die Amerikaanse speurdiens, die FBI sê Mateen is in 2013 en weer in 2014 ondervra nadat hy
Lees verder: Orlando-skieter het veiligheidsklaring van G4S gehad
Libmedia slaan vure dood ná groteske Moslemmassamoord in Orlando
Die wêreld se liberale media is besig om angstig vure dood te slaan ná die groteske massamoord deur Omar Mateen op meer as 50 mans in ‘n homoseksuele kroeg in Orlando, Florida in die VSA. Mateen, wat self in die skietery deur polisie omgebring is, was ‘n uitgesproke Moslem wat reeds jare lank dreig om homoseksuele
Lees verder: Libmedia slaan vure dood ná groteske Moslemmassamoord in Orlando
Karel Combrinck: Sterk koffie nodig vir Max
Dit is so dat die meeste mense vir Max Du Preez nie op ‘n nugter maag kan hanteer nie. Tog kan ‘n mens die ding ook nie heeltemal ignoreer nie want, danksy die Naspers kry hy weekliks die geleentheid om die gedagtes van duisende goedgelowiges met sy toksiese skryfsels te besoedel. Drink dus maar ‘n
Leon Lemmer: Koos Stadler, die oud-verkenningsoldaat, ‘n Recce
Toe Koos Stadler se boek, Recce: Kleinspan-operasies agter vyandelike linies (Kaapstad: Tafelberg*, 2015, 332p, R225; Amazon Kindle $15,93 – ook in Engels verkrygbaar), gepubliseer is, het hy in ‘n onderhoud oor ‘n verkenningsoldaat gesê: “‘n Mens moet heeltemal wees waar jy is” (Kindle 2084). Dit is so ‘n treffende waarheid dat ek besluit het om
Lees verder: Leon Lemmer: Koos Stadler, die oud-verkenningsoldaat, ‘n Recce
Aanval in Tel Aviv eis vier
Na Woensdagaand se dodelike aanval in Tel Aviv, het die Israeliese weermag Palestynse toegangspermitte na Israel opgeskort. Die Israelse polisie het gesê twee gewapende mans was vir die klaarblyklike terreuraanval verantwoordelik. Vier mense is Woensdagaand dood en talle gewond in ‘n skietvoorval naby Tel Aviv se gewilde Sarona-mark naby die Israeliese verdedigingshoofkwartier. Behalwe die twee
SABC trap gedrukte media se tjank af
Die SABC het ‘n verbod geplaas op die lees van koerantopskrifte asook die bespreking van koerantvoorblaaie op die lug. In ‘n duidelike gebaar van wantroue teenoor die dooieboommedia se agenda, het die Suid-Afrikaanse openbare uitsaaier die besluit geregverdig en gesê hulle staak alle gratis publisiteit aan gedrukte nuus. Die SAUK sê daar is “niks sinisters”
Sasol steier onder Kanadees se hopelose bestuur
Die uitvoerende hoof van Sasol, David Constable het gehoop dat sy vyfjaarkontrak wat vandeesmaand verstryk het, sou verleng word. Maar aandeelhouers moet dankbaar as hy die pad vat. Saam met ‘n ander Kanadees, Anglo se Cynthia Carroll, is Constable uit die geledere van die mees hopelose uitvoerende hoofde wat ooit by ‘n groot Suid-Afrikaanse maatskappy
Lees verder: Sasol steier onder Kanadees se hopelose bestuur
