Herrie se kerrie: Sokkerkoors

Sokkerkoors het die land beet. Nie almal kry die koors om dieselfde rede nie. Terwyl sommiges euforitis onder lede het, met die vernaamste kenmerk ‘n onbeteulbare lus om fufuzelas ongeag die plek of tyd te blaas, het buurman dalk gatvolitis onder lede en voel hy om buurman se f%&kenzêla by ‘n deel van die anatomie

Lees verder: Herrie se kerrie: Sokkerkoors

FIFA lag stormloop af

FIFA is glad nie bekommerd dat ‘n herhaling van gister se stormloop deur ‘n skare swartes tydens ‘n opwarmingswedstryd tussen Nigerië en Noord-Korea by die Makhulongstadion naby Johannesburg mag plaasvind nie. Vyftien mense is in die stormloop beseer. Die wedstryd is vir omtrent vyf minute vroeg in die tweede helfte onderbreek weens “die beserings en

Lees verder: FIFA lag stormloop af

Impak van Vavi se opmerkings

Die storm wat opmerkings van Cosatu se algemene sekretaris, Zwelinzima Vavi, oor beweerde korrupsie van twee ministers ontketen het, dui op meer as wat dit oppervlakkig lyk. Vavi se opmerkings was gerig aan die adres van die minister van Kommunikasie, Sipiwe Nyanda en die minister van samewerkende regering, Sicelo Shiceka. Nyanda word geroskam oor ‘n

Lees verder: Impak van Vavi se opmerkings

Joods-Russiese aktivis sê steun aan Afrikaners toe

Die Russies-Joodse aktivis wat tans in Israel woon, Avigdor Eskin, het in ‘n YouTube-video sy steun vanuit Jerusalem aan Afrikaners in hul huidige vryheidstryd toegesê. Eskin het in 1995 bekendheid verwerf toe hy ‘n sogenaamde Pulsa diNura-vloek oor die toentertydse eerste minister van Israel, Yitzak Rabin, uitgespreek het nadat hy die Oslo-ooreenkoms met die Palystyne

Lees verder: Joods-Russiese aktivis sê steun aan Afrikaners toe

Misdaad teen jou eie belange is moeilik om te verstaan

Ek kan dit verstaan as jy honger is en ‘n brood by ‘n kafee steel. Ek kan ook verstaan, alhoewel ek dit nie verskoon nie, dat ‘n arme iemand anders se eiendom sal steel. Ek verskoon dit nie, want alles is relatief. Ek is relatief gesproke veel armer as Bill Gates as wat iemand wat

Lees verder: Misdaad teen jou eie belange is moeilik om te verstaan

Rapport beskuldig my van ‘heul met neo-Nazi’s’

In ons land is die “apartheidtyd” sedert 1994 deur die “volksmoordtyd” opgevolg. Iewers vorentoe gaan historici moet kyk na die rol van die Suid-Afrikaanse gedrukte media wat die huidige moorde, verkragtings en diskriminasie teen minderheidsgroepe verwyg het terwille van allerlei propagandaveldtogte om hierdie bankrot stelsel in stand te hou. In vandag se Rapport word my

Lees verder: Rapport beskuldig my van ‘heul met neo-Nazi’s’

Schubartpark ‘byna totaal vernietig’

Die moderne Schubartparkgebou in Pretoria, wat aanvanklik as maatskaplike behuising vir minder gegoede Afrikaners in dié stad opgerig is, is ná “transformasie” slegs ‘n leë, gevaarlike dop. Alle toerusting en metaal soos koper, aliminium en staal is vanuit die gebou gestroop en die twee hysbakke hang letterlik aan ‘n paar drade, gereed om op iemand

Lees verder: Schubartpark ‘byna totaal vernietig’