Onbehandelde parasietinfeksies raak swartes

ImageDr. Peter Hotez, 'n deskundige by die Washington-universiteit in die VSA, sê siektes wat deur wurms en parasiete veroorsaak word, is besig om die gesondheid en energie van swart Amerikaners te dreineer.

Lees verder: Onbehandelde parasietinfeksies raak swartes

Banke loop onder kritiek deur

Suid-Afrikaanse banke vra van die hoogste fooie ter wêreld. Die groot vier banke word daarvan verdink dat hulle 'n kartel gevorm het om miljarde uit die publiek te pers. Die mededingingskommissie het gister aangekondig dat bankfooie wat deur Suid-Afrikaners betaal word te hoog is en beslis meer as wat hulle behoort te wees in 'n mededingende omgewing.

Lees verder: Banke loop onder kritiek deur