Oor die Afrikaners se verlede en toekoms

In my vorige twee rubrieke oor die demografiese krisis, asook die positiewe en negatiewe aspekte van ons situasie, is gewys op elemente van die hede. Ten slotte ’n paar opmerkings oor die verlede en toekoms. As ’n mens die geskiedenis van Europa, Afrika, Asië en Amerika lees, besef jy dat verkeerde dinge wat Afrikaners gedoen het, niks

Lees verder: Oor die Afrikaners se verlede en toekoms

Opblaaspoppe en honde doen hul as ‘passasiers’ voor

Image

Auckland

Bestuurders in Nieu-Seeland se grootste stad, Auckland, skep hul eie "passasiers" om verkeersopeenhopings die hoof te bied en in spesiale snelbane te mag ry.

Lees verder: Opblaaspoppe en honde doen hul as ‘passasiers’ voor

Brittanje noem Mugabe se bewind ‘sadisties’

Image

David Miliband

Die Britse buitelandse sekretaris het gister die bewind van Mugabe in Zimbabwe met sadisme vergelyk. Hy het ook 'n beroep op Suid-Afrika gedoen om meer druk op sy noordelike buurman uit te oefen om verandering teweeg te bring.

Lees verder: Brittanje noem Mugabe se bewind ‘sadisties’

Barkly-wes se spookhospitaal

Elke keer as ons daar verbyry dan sien ons dat Barkley – Wes se nuwe voltooide hospitaal langs die plakkerskamp en hoofpad nog leeg staan met al die ligte aan nadat dit lankal oënskynlik voltooi is. Dis nog nie in bedryf nie – miskien in afwagting van die toerusting, personeel, ens.

Lees verder: Barkly-wes se spookhospitaal

Stamkultuur vernietig SA

Een van die hoofartikels in verlede Sondag se Rapport eindig met die sin: “Suid-Afrika is in die grootste bestaanskrisis sedert 1994 – en leierloos”. Hierdie is vir seker een van die meer relevante stellings wat uit die Media24-stal in ‘n lang tyd gekom het. Hoewel die artikel die situasie in die land reg opsom, toon dit net so min begrip vir die toedrag as almal wat tot die Suid-Afrikaanse liberale dampkring behoort.

Lees verder: Stamkultuur vernietig SA