Nancy Reagan oorlede

Die voormalige Amerikaanse presidentsvrou, Nancy Reagan, is in die ouderdom van 94 jaar oorlede aan hartversaking. Reagan sal begrawe word by die Ronald Reagan Presidensiële Biblioteek in Simi Valley, Kalifornië, langs haar man, Ronald Wilson Reagan, wat op 5 Junie 2004 oorlede is. Sy het haar man in die laat veertigerjare ontmoet terwyl hulle altwee

Lees verder: Nancy Reagan oorlede

Trump en Hillary loop voor

Senatore Ted Cruz en Bernie Sanders het Saterdag betekenisvolle oorwinnings in hul aanslag op die Withuis behaal, maar dit was Donald Trump en Hillary Clinton wat weer eens hul opponent uitgestof het en die onbetwiste voorlopers is. Trump, ’n Republikein, en Clinton, ’n Demokraat, het hul ding gedoen in die deelstaat Louisiana, het AFP berig.

Lees verder: Trump en Hillary loop voor

Indië ontplooi elitetroepe by Paksitanse grens

Indië het elite veiligheidsmagte in die westelike deelstaat, Gujarat ontplooi ná ‘n intelligensieverslag aangedui het dat tien militante moontlik die grens vanaf Pakistan oorgesteek het. Veiligheidsmaatreëls by sleutelinstansies is eweneens opgeskerp, het AFP berig. Gujarat is die tuisstaat van die Indiese eerste minister, Narendra Modi. Die deelstaat is in 2008 deur ’n reeks bomontploffings geskud

Lees verder: Indië ontplooi elitetroepe by Paksitanse grens

Benin se president lê die tuig neer

Kiesers in Benin het dié naweek gaan stem in ’n verkiesing om pres. Thomas Boni Yayi te vervang, wat na sy tweede ampstermyn die tuig neerlê. Altesaam 33 kandidate ding mee om die mag in die klein Wes-Afrikaland. Benin is ’n kantoenproduserende land, maar die ekonomie sukkel, deels vanweë die val in die olieprys, wat

Lees verder: Benin se president lê die tuig neer

Noord-Korea se bedrywighede in Namibië raak SAOG

Veiligheidsraad-resolusies is deur Namibië verbreek deur toe te laat dat Noord-Korea “wapenfabrieke of ander militêre geriewe” oprig. Dit is strydig met die kernsperverdrag wat die land as VN-lid onderteken het en raak die hele SAOG-streek. Die Noord-Koreaanse staatsmaat­skappy Mansudae Overseas Projects Group of Companies (MOP) het glo bande met Korea Mining Development Trade Corporation (KOMID)

Lees verder: Noord-Korea se bedrywighede in Namibië raak SAOG

Onderhoud met Steve Hofmeyr oor dreigemente teen hom op Ermelo

Wie dink jy sit regtig agter die veldtog teen jou op Ermelo? Ek was verbaas om die http://www.satirenews.co.za-artikel as verspreide pamflet oral oor Ermelo te sien. Dis moontlik nie hulle nie, maar genoeg om halsoorkop-brandstigters aan te por tot enigiets. Ek word reeds nasionaal geboikot oordat ek kastig “rassisties” sou wees. Het Naspers of Media24

Lees verder: Onderhoud met Steve Hofmeyr oor dreigemente teen hom op Ermelo

Karel Combrinck: Donald Trump – iets nuuts?

Die meeste van ons sal seker uitsien na ‘n suksesvolle kandidatuur vir mnr Trump in die komende presidentsverkiesing. Ons weet natuurlik nog nie presies wat hy gaan doen en sê as hy eers president is nie, maar die voorlopige tekens lyk belowend. Nou moet ons egter nie die fout maak om te dink dat mnr

Lees verder: Karel Combrinck: Donald Trump – iets nuuts?

Swart ‘bloedbad’ teen Steve Hofmeyr-konsert op Ermelo met kulpamflet aangehits

‘n Kulpamflet waarin vertel word dat Steve Hofmeyr konserte afstel as hy swart gesigte in die skare sien, is op Ermelo en ander plekke versprei om swart geweld teen sy konsert gisteraard op dié dorp aan te hits. Die “inligting” op die pamflet is afkomstig van ‘n Suid-Afrikaanse webblad wat bekendstaan as “satirenews”. In ‘n

Lees verder: Swart ‘bloedbad’ teen Steve Hofmeyr-konsert op Ermelo met kulpamflet aangehits

Leon Lemmer: Carla Bruni en Sarah Palin: politiek en skoonheid

Daar was ‘n tyd toe taamlik algemeen aanvaar is dat Sophia Loren (gebore in 1934) die mooiste vrou op aarde is. In die jare vyftig en sestig het sy sterk mededinging van ‘n ander Italiaanse filmster, Gina Lollobrigida (gebore in 1927), ondervind. Loren het intussen oud geword. Sy het onlangs ‘n leesbare outobiografie oor haar

Lees verder: Leon Lemmer: Carla Bruni en Sarah Palin: politiek en skoonheid

Mugabe konfiskeer diamantmyne

President Robert Mugabe van Zimbabwe het bekendgemaak dat sy regering van nou af in besit van alle diamante in die land sal wees, het RSG berig. Dit volg ‘n week nadat die land se ministerie van mynwese opdrag aan mynmaatskappye gegee het om hul bedrywighede te staak en die Marangevelde te verlaat. Mugabe voer aan

Lees verder: Mugabe konfiskeer diamantmyne