Dit is steeds onduidelik waar pres. Jacob Zuma sy handboek gekry het oor hoe om ‘n land nié te regeer nie. Hy wend dit egter klaarblyklik steeds mildelik aan. Terwyl nog ‘n uiters grusame plaasmoord in die Oos-Kaap, te midde van ‘n dawerende swye in al elf amptelike tale deur die regering, aan die lig
Uitstappery bevorder nie demokrasie
Die VF Plus het nie met die beslissing van die agbare adjunk-speaker saamgestem dat die opmerkings van mnr. Muleleki George van Cope onparlementêr is en derhalwe deur hom teruggetrek moet word nie. Vryheid van spraak en lede van die Parlement se reg om hulle standpunte onbevange in die Parlement te stel, is ‘n basiese fundamentele
Zuma se reaksie oor Pretoria
Die Vryheidsfront Plus verwelkom president Zuma se reaksie in sy parlementêre repliek op die VF Plus se besware oor die verandering van Pretoria en ander geografiese plekname. Mnr. Zuma het in sy repliek verwys na die gesprek wat hy met dr. Pieter Mulder as VF Plus leier op 3 Februarie vanjaar oor die aangeleentheid gehad
ANC slaan bal mis oor grondsake
“Stille diplomasie jeens Robert Mugabe se grondroof en versuim om die breë publiek in te lig oor die armoedegevolge van die uitdeel van onlewensvatbare lappies grond in ‘n marginale landbouland, eerder as grondpryse moet die skuld kry vir die regering se dilemma met grondhervorming. “Terwyl die regering steeds volhou met sy stelling dat hy lewensvatbare
Fatsoenlikheid
Gewoonlik is ek, Blik Oor, maar swygsaam nadat die Cheetahs se sterte geknoop is. Maar iets moet darem nou die aandag van rugby en krieket (eina!) aftrek. Die ongelukkigheid oor Afriforum en Solidariteit wat in sekere kringe meer geduld word as ander organisasies wat pro-Afrikaans is, se antwoord is eintlik baie eenvoudig – die mate
Kultuur as vyeblaar en beloftes wat skuld maak
Toe pres. Jacob Zuma die boonste politieke sport in Suid-Afrika as, soos hy dit gestel het, “100 % Zulu boy” verower het, sou dit ‘n aantal domino’s aan die val sit wat moeilik gestuit gaan word. Die moderne demokrasie is gebou op die beginsel dat beloftes skuld maak. ‘n Kandidaat wat oorboord gaan met verkiesingsbeloftes,
Helen die Hoogheilige
Kyk, ‘n politikus, maak nie saak van welke party nie, is nou maar eenmaal ‘n skynheilige kreatuur. Hulle het een stel beginsels vir hulself, en heeltemal ‘n ander stel waar dit by hul opponente kom. Helen-die-Hoogheilige Zille is geen uitsondering nie. Antie Helen is al lankal op ‘n kruistog oor ons vreeslose (en kondoomlose) leier
Looi Amerikaners Obama omdat hy ‘smart’ is?
“Dit is tyd om Obama en die Demokrate se mislukte progressiewe eksperiment van die afgelope jaar te beëindig.” Dat hierdie stelling deur ‘n Republikeinse senator in die deelstaat Montana gemaak is, is nie nuuswaardig nie. Wat nuuswaardig is, is dat die Republikeine by die dié kongres ‘n rekordgetal deelnemers getrek het, aldus die Montana Standard.
Malema ANC se enigste juweel – Mbalula
Die ANC se omstrede jeugleier, Julius Malema, is die ANC se enigste juweel aangesien dit al is wat die ANC het, en die opposisie nie het nie, en daarom die nydige jaloesie. So het die adjunk-minister van Polisie, Fakile Mbalula, in die debat oor pres. Jacob Zuma se staatsrede gesê. Mbalula het ook in die
Volstruispolitiek oor rassisme in Nederland
Terwyl die Nederlandse owerheid steeds gereeld ontken dat sekere insidente ‘n rassistiese ondertoon het, kom rassistiese geweld, vernielsug en bedrygings al dekades lank gereeld in die land voor. Hierdie stellings kom uit die pas verskene boek, Al Eeuwenlang een gastvrij volk – Racistisch geweld en overheidsreacties in Nederland (1950-2009) deur die politieke ontleder, Rob Witte.
