Dorp al 9 dae sonder water

Kestell is al nege dae sonder water. Gedurende die eerste ses dae was inwoners van die Oos-Vrystaatse dorp heeltemal sonder water. Volgens ‘n inwoner, Brian Wiltshire, het hulle die afgelope twee dae slegs in die aande water gehad. Wiltshire sê die probleem bestaan al die afgelope nege jaar. Hy sê daar was bewerings dat waterpype

Lees verder: Dorp al 9 dae sonder water

Trump verbind misdaad aan ras in twiet

Die Amerikaanse dooieboommedia is in die hoogste versnelling om Donald Trump se Twitter-uitlatings te probeer bekamp dat misdaad in die VSA hoofsaaklik deur swartes en Latynse immigrante gepleeg word. Navorsing van die onlangse Amerikaanse Vonnisopleggingsdata-kommissie toon dat hoewel onwettige vreemdelinge net 3,5 persent van die Amerikaanse bevolking uitmaak, was hulle verantwoordelik vir 36,7 persent van

Lees verder: Trump verbind misdaad aan ras in twiet

Vier vas na skool, kliniek afbrand

Vier swartes verskyn na verwagting vandag in die hof nadat drie skole en ‘n kliniek in Atamelang naby Delareyville Woensdagoggend deur oproeriges aan die brand gesteek is. Noordwes-polisiewoordvoerder Paul Ramaloko sê altesaam tien klaskamers by die drie skole, Ramokonyane Middle School, Hoërskool Noto en ‘n kleuterskool is afgebrand. Die oproermakers is ontevrede met dienslewering in

Lees verder: Vier vas na skool, kliniek afbrand

Poetin, Obama vergader oor Sirië

In sy eerste toespraak by die Verenigde Nasies (VN) se Algemene Vergadering in ’n dekade, het die Russiese president, Vladimir Poetin, Maandag gevra vir ’n breë VN-koalisie om teen die Islamitiese Staat-jihadiste te veg voor sy ontmoeting met pres. Barack Obama van Amerika. Ná afloop van die ontmoeting het Poetin sy gesprek met Obama as

Lees verder: Poetin, Obama vergader oor Sirië

VSA voer lugaanvalle teen Taliban/ISIS uit

Amerika het lugaanvalle in die noordelike Afgaanse provinsie Kunduz van stapel gestuur, ’n dag nadat die provinsiale hoofstad deur die Taliban ingeneem is. Die grootste deel van die suidelik Helmand-provinsie is tans onder Taliban-beheer. Die val van die stad het paniekbevange inwoners sowel as Afghaanse veiligheidsmagte op die vlug laat slaan. Dit word as ’n

Lees verder: VSA voer lugaanvalle teen Taliban/ISIS uit

Mars se water-ontdekking val saam met filmvrystelling

Dit wil voorkom asof die planeet Mars klein, vloeiende stroompies water het, minstens in die somer. Dit is die bevinding van wetenskaplikes wat sê dit is ’n aanduiding dat lewe wel op die rooi planeet kan bestaan. “Mars is nie die droë, dorre planeet wat ons in die verlede gedink het dit is nie,” het

Lees verder: Mars se water-ontdekking val saam met filmvrystelling

Rusland voer lugaanvalle teen ISIS uit

Rusland het Woensdag 20 lugaanvalle in Sirië uitgevoer na hulle deur die land se president versoek is om op te tree teen internasionale terroriste. Die Kremlin het die militêre ingryping goedgekeur om pres. Basjar al-Assad, ‘n bondgenoot in die streek, te help om militante te verdryf. Pres. Wladimir Poetin het eenparige steun van sy parlement

Lees verder: Rusland voer lugaanvalle teen ISIS uit

Dan Roodt: Afrikanervolksmoord: Wie sit daaragter?

Met Suid-Afrika se astronomiese moordsyfer wat gister weer bekendgemaak is, is dit helder dat geweldsvlakke in die land toeneem eerder as afneem. Gruwelike plaasmoorde, huisrowe en verkragtings kombineer om die situasie vir baie mense onhoudbaar te maak, wat eenvoudig landuit vlug of emigreer. Maar is dit nie presies wat die vyand wil bereik, om ons

Lees verder: Dan Roodt: Afrikanervolksmoord: Wie sit daaragter?

Oproer in Noordwes, Kaapstad oor dienste

In oproer by Kopela buite Delareyville in Noordwes het drie skole en ‘n kliniek aan die brand gesteek omdat lokasiebewoners nie water en elektrisiteit ontvang nie. Intussen is die N18 tussen Stella en Mahikeng Noordwes ook versper. Dit het daartoe gelei dat inwoners van Makhubung buite Mafikeng nie by die werk kan kom nie. Oproermakers

Lees verder: Oproer in Noordwes, Kaapstad oor dienste

Vier swartes voor na aanval, moord by wildsplaas

Vier swart verdagtes wat in hegtenis geneem is in verband met die moord op ‘n vrou by die Motlopi Lodge-wildsplaas, verskyn vandag in die Thabazimbi Landdroshof in Limpopo. Die 60-jarige Petro Res is in die kop geskiet, en haar man Bruno is in die arm geskeit toe hy die die kode van ‘n kluis kon

Lees verder: Vier swartes voor na aanval, moord by wildsplaas