Veterane van die Mau Mau rebellie, wat deur historici beskou word as die anti-koloniale beweging wat onafhanklikheid na Oos-Afrika gebring het, wil vergoeding eis van die Britse regering vir die wandade wat Britse soldate gepleeg het. Vyf bejaarde Keniane wat destyds gedurende die1950s aangehou is vir hulle rol in die opstand, is die hoofeisers in
Geweld teen buitelanders duur voort
'n Jaar gelede, op 11 Mei 2008, het inwoners van Alexandra noord van Johannesburg, teen vreemdelinge in hul midde gedraai in wat die begin was van twee weke van geweld teen buitelanders. Tydens die onluste is 62 mense gedood en duisende dakloos gelaat. Die geweld het regoor Suid-Afrika versprei en selfs Kaapstad het deurgeloop.Suid-Afrikaners het
Die einde van die VF+ s? DA
DA-woordvoerder, Manie van Dyk, sê Pieter Mulder se aanvaarding van die adjunkministerspos in die ANC-kabinet van Jacob Zuma, is miskien vir talle 'n verrassing, maar nie vir die DA nie. "Dr Mulder plaas duidelik sy pensioen voor sy beginsels," het van Dyk gesê. Volgens van Dyk het die VF+ "nog nooit opposisiepolitiek behoorlik verstaan nie".
‘Ntonto Isizwe’
Ek is nie so goed met die Zoeloetaal nie maar het grootgeword met so ietsie daarvan – dis ‘n mooi taal wat rym. So het ek geleer dat ‘Mkonto Isizwe’ beteken ‘Spies/assegaai van die Nasie’. Maar ‘Ntonto’ beteken penis! Die ergste belediging of vloek wat jy in Zoeloe kan uitspreek is om vir iemand te
‘n Fuero vir Afrikaners
Die Spaanse term fuero is afgelei uit die Latynse woord “forum”, wat beteken mark of vergaderplek. Die woord het sy oorsprong in die middeleeue. Sekere dele van Spanje, byvoorbeeld, was wel deel van die Spaanse koninkryk, maar was nie ten volle geïntegreerd met die Spaanse koninkryk nie en het 'n mate van outonomie geniet.

Khat al hoe meer gewild in Brittanje
Catha edulis, oftewel khat, is wettig in Brittanje en is besig om die voorkeurdwelm te word onder studente en verarmde bankiers wat blykbaar nie meer duurder dwelms soos kokaïene kan bekostig nie. En natuurlik is dit nog steeds die gewildste dwelm onder Somaliërs. Veral Somaliese krygshere en seerowers geniet die dwelm. In Londen gebruik meer
Blade Nzimande as minister vir ‘ho?r’ onderwys
Teenoor die aanstelling van Pieter Mulder as adjunkminister van landbou wat moontlik iets goeds vir die land en vir Afrikanerboere kan beteken, staan die benoeming van die kommunistiese leier Blade Nzimande as minister van sogenaamde "hoër onderwys".

Pieter in die leeukuil
Sedert die oorgawe van FW de Klerk en Roelf Meyer aan die ANC, asook die oorhandiging van die Suid-Afrikaanse Weermag aan die bevelstruktuur van Umkhonto we Sizwe, bevind die Afrikaner hom in die situasie van 'n oorheersde volk wie se grondgebied feitlik vanuit die Ooskusgebiede van Suid-Afrika deur ander groepe beset word.

VF+ se jeugleier boos vir Mulder
Die VF Plus-jeugleier, mnr. Cornelius Jansen van Rensburg, het in reaksie op die aanstelling van Dr Pieter Mulder, VF Plus-leier as adjunk-minister van landbou gesê dat Dr Mulder die aanstelling sonder goedkeuring van die party aanvaar het. Die VF Plus-jeug het hierdie stap ten sterkste veroordeel en dit as`n verbreking van die party se verkiesingsmanifes
Siri? help Al-Kaida in Irak
'n Tonnelroete vanaf Sirië na Irak om buitelandse soldate vir Al-Kaida in te smokkel, is geheraktiveer, het die Washington Post Sondag berig. Die hernude gebruik van die smokkelroete is 'n verleentheid vir die Obama-administrasie wat weer diplomatieke gesprekke met Sirië hervat het. Twee hoë Amerikaanse amptenare, Jeffrey Feltman, adjunkminister van buitelandse sake en Daniel Shapiro,