Die voertuigvervaardiger BMW moes kritiek verduur weens ‘n omstrede reklamebord waarin ‘n Mini Cooper verskyn, berig die Johannesburgse koerant The Times vandag. Op die advertensie verskyn die buitelyne van ‘n Mini Cooper, met ‘n groot gat waar die motor behoort te wees. ‘n Banier oor die advertensie lui: “Ry hom asof hy gesteel is!” Twee
Vrae oor die nuwe Afrika-ekonomie
Hiermee ‘n multi-navraag vir diegene wat my sou kon help met raad en daad asb. Het iemand al die roete wat die Voortrekkers oorspronklik in hul vasberade gang oor die Drakensberg gevolg het, nagevors en vandag, tersaaklik en ter bemoediging, op foto vasgelê? Dit was darem ‘n groot en merkwaardige struikelblok wat oorkom is, veral
BNP Paribas betaal boete van $9 miljard
Soos daar verwag is, word die Franse bank BNP Paribas met $8,9 miljard (ongeveer R100 000 000 000) deur die Amerikaanse regering beboet. Die aankondiging is gisteraand deur die kantoor van die prokureurgeneraal van New York-staat gemaak. ‘n Advokaat van die Franse bank het in die hof skuldig gepleit op aanklagte van vervalsing van handelsdokumente
Poolse nasionalis blameer Marine Le Pen vir gebrek aan Europese groep
Pool wil vroue van stemreg ontneem
Pool wil vroue van stemreg ontneem
Lees verder: Poolse nasionalis blameer Marine Le Pen vir gebrek aan Europese groep
Beeld-redakteur prys ATKV vir sy multikulturele Afrikaans
Nadat Beeld vanjaar ‘n veldtog teen die laaste Afrikaanse kampus, dié van die Noordwes-universiteit te Potchefstroom, gevoer het, vind die redakteur, Adriaan Basson, dit Saterdag goed om die ATKV te loof vir sy bevordering van multikulturele Afrikaans. Hier volg ‘n uittreksel uit Adriaan Basson se rubriek: Die stille sukses van die ATKV “Terwyl die taalvure
Lees verder: Beeld-redakteur prys ATKV vir sy multikulturele Afrikaans
Pous: ‘kommuniste is eintlik christene’
„Als je communisten hoort praten, zou je zeggen: maar jullie zijn christenen!” Dit zegt paus Franciscus (lachend, volgens de verslaggeefster) in een interview met de Italiaanse krant Il Messaggero dat zondag is verschenen. Volgens het hoofd van de Rooms-Katholieke Kerk „hebben de communisten onze vlag gestolen: de vlag van de armen is christelijk”. Zorg voor
362 jaar van voorbereiding vir ‘n oorname
Verstommend is die feit dat swartmense in SA, na die persepsie van die wêreld, vir 362 jaar sedert 1652 deur blankes onderdruk is, maar dat swartes in 1993 bevoeg geag is om oor die lotgevalle van ‘n Westers georiënteerde samelewing by die stembus te oordeel en tewens daarna die ekonomiese, politieke en staatkundige mag volledig
Koperdiefstal buite beheer
Verliese van koperdiefstal is op met 71% van ‘n jaar gelede, met maatskappye wat skade van R15.4 miljoen in Mei aangemeld het. Syfers saamgestel deur die Suid-Afrikaanse Kamer van Koophandel en Nywerheid, wat data van lede – maar nie van munisipaliteite nie – insluit, wys 214 ton koper is verlede maand gesteel. Dit kom neer op
Groot dele van Centurion sonder krag
Groot dele van Centurion in Gauteng is sedert vroeg Sondagoggend sonder elektrisiteit weens die Brakfontein-substasie wat gevandaliseer is, die Stad van Tshwane gesê. Die Metroraad het inwoners van Centurion om verskoning gevra vir die ongerief. Die Metro sê tegnici werk onverpoosd aan die skade te herstel. Hy sê herstelwerk kan tussen twee en drie dae duur weens
Taxis veroorsaak ontwrigting op R40
Verkeer op die R40-roete tussen Witrivier en Mbombela in Mpumalanga word ontwrig deur taxis. Taxis het die afrit na Mpumalanga se regeringskompleks versper, het RSG berig. Die verkeer in die rigting van Mbombela het tot stilstand gekom en tot agt kilometer opgedam. Die R40 is die besigste roete in Mpumalanga. Agt taxi-verenigings in die gebied
