Uli Hoeness, ’n voormalige sokkerspeler en die president van die sokkerklub, Bayern Munich, het Woensdag gesê Sepp Blatter, die president van Fifa het ’n fout gemaak toe hy Suid-Afrika as gasheerland vir die Wêreldbeker-sokkertoernooi verkies het. Hoeness het vir die plaaslike koerant, Muenchner Merkur gesê hy weier om 11 Junie Suid-Afrika vir die toernooi te
Ruben Kruger oorlede
Die voormalige Springbok- en Bulls-flank Ruben Kruger (39) is Woensdagaand oorlede ná ‘n lang stryd teen kanker. Die nuus van sy afsterwe is deur Facebook versprei. Kruger was deel van die Wêreldbekerrugbytoernooi se wenspan van 1995. Hy is in 2000 met ‘n breingewas gediagnoseer en in 2007 en 2009 het hy twee breinoperasies ondergaan om
DA se eie bloulig-konvooi
Die DA gee al lankal lekker hoog op oor die ANC’s in hul blouligkonvooie. In jou beter tipe DA-kieswyke soos Houghton en Constantia verstik aan hulle komkommer-toebroodjies aan die gedagte van konvooie soos die konvooi van ons eerwaarde Kommisaris van Polisie, Bheki Cele, wat nie net mede-motoriste met groot minagting van die pad vee nie,
Die werklike rede vir Arthur se bedanking
Beeld en Naspers raak toenemend soos Thabo Mbeki oor vigs – hulle verkeer in ‘n staat van ontkenning oor hoe sleg dinge in die land gaan, veral waar dit kom by die regime se anti-blanke rassisme. Vandag is Beeld se hoofartikel ‘n lang relaas oor die sogenaamde tweespalt tussen Mickey Arthur en Graeme Smith, wat
Pretoria moet Pretoria bly
“Moenie krap waar dit nie jeuk nie, maar meer belangrik nog – die land het beslis nie nog méér polarisasie nodig deur dade en woorde nie.” So reageer die leier van die Christen-Demokratiese Party (CDP) en waarnemende voorsitter van die Christen-Demokratiese Alliansie (CDA), ds. Theunis Botha. “Dit sal die ANC loon om die aanhef van
Europeërs nou dubbel so oud as Suid-Afrikaners
Mense in Europa neig om al hoe ouer te word, maar Suid-Afrikaners se gemiddelde lewensverwagting daal – met Vigs die vernaamste verskil. Volgens die jongste syfers wat deur die Nederlandse Statistiekburo uitgereik is, is die gemiddelde lewensverwagting van Nederlandse vroue 82,3 jaar, 3,1 jaar hoër as in 1980. Al het mans bietjie op vroue ingehaal
Verf Pretoria oranje, blanje, blou!
Die ANC se besluit om in openlike konfrontasie met die Afrikanerinwoners en belastingbetalers van Pretoria te tree met sy provokatiewe naamsverandering moet beantwoord word.” So sê dr. Dan Roodt van PRAAG, in antwoord op die nuus dat die ANC se ontplooide kaders wat oor die munisipaliteit van Pretoria regeer, beplan om die stad se naam
Afriforum sal hof toe oor Pretoria
Die burgerregte-inisiatief AfriForum het aangedui dat sy regspan gereed staan om enige poging om Pretoria se naam te verander, in die hof te stuit. Dié organisasie is ook van voorneme om grootskaalse protesaksies voor, tydens en na die Wêreldbekersokkertoernooi te loods, sou die naam verander word. AfriForum se reaksie volg nadat die ANC in Pretoria
Pieter Mulder ‘beledig’ deur Pretoria-naamsverandering
Dr. Pieter Mulder van die Vryheidsfront Plus het hom in ‘n verklaring teen die versnelde naamsverandering in Pretoria uitgespreek. Mullder meen “Die ANC in Pretoria se verhaasde pogings om die stad se naam voor die Wêreldbekersokkertoernooi te verander, dryf Suid-Afrikaners uitmekaar in ’n tyd waar die regering juis op groter eenheid en patriotisme voor die toernooi
Lees verder: Pieter Mulder ‘beledig’ deur Pretoria-naamsverandering
Moleste
{jathumbnail off} want toпрокурор Фильчаков