District 9 vir Oscar benoem

District 9, die Suid-Afrikaansgebore Neill Blomkamp se meesterstuk, het ’n Oscar-benoeming vir beste rolprent gekry. District 9 is op die lys vir beste flieks saam met The Hurt Locker en Quentin Tarantino se Inglourious Basterds asook James Cameron se treffer Avatar. Avatar het glo al Titanic se kykergetalle verbygesteek. Blomkamp se rolprent, wat in Suid-Afrika

Lees verder: District 9 vir Oscar benoem

Die Wolkstaat – haalbaar of nie?

Na aanleiding van die debat rondom ‘n Wolkstaat is daar interessante moontlikhede om hierdie strewe te realiseer. Weliswaar dalk nie maklik nie maar ook nie naastenby so moeilik soos wat sommige mense dink nie. Deur die eeue het baie volke en kultuurgroepe hulleself en selfbehoud gedefinieer. Dit was dan ook dikwels juis wanneer hulle onder

Lees verder: Die Wolkstaat – haalbaar of nie?

Donker tye lê voor

Amen. Ek stem saam met Dan Roodt oor FW se oorgawe. Dis ook nou water onder deur die brug om oor oud-NP verraad te debateer, dit gaan ons nêrens bring nie. De Klerk se verraad, of dit gedwonge of nie afgedwing was nie, is voorspel. Ek glo nie al die interpretasies van Siener van Rensburg

Lees verder: Donker tye lê voor

Die Afrikaner-pleitbedryf

Ek het verlede week kennis geneem van Pieter Mulder (VF+), se “besadigde” repliek, op Tokyo Sexwale se belaglike en ongefundeerde uitsprake, rakende die Boere, wat nou ook vir die regering veroorsaakte plakkerskampe, geblameer word. Vandag lees ek toe Ben Marais (TLU SA), se reaksie op Sexwale se snert op Praag. In beide gevalle staan ek verstom oor

Lees verder: Die Afrikaner-pleitbedryf

FW se toespraak: dit kon anders gewees het

Die nuusblaaie is deesdae vol van FW de Klerk se 2 Februarie 1990 toespraak en vandag is dit presies 20 jaar gelede dat hierdie historiese oomblik plaasgevind het. Die toespraak opsig self het natuurlik nie dadelik die hele politieke bestel in Suid-Afrika omgekeer nie, maar die aanloop tot die 1994-verkiesing ingelui. Dit het natuurlik ‘n

Lees verder: FW se toespraak: dit kon anders gewees het

Rubicon en Tshwane

Indien dit die oogmerk van die ANC was om oud-pres. FW de Klerk se geloofwaardigheid oor die sukses daarvan om 20 jaar gelede die Rubicon oor te steek, in die tande te skop, is daar met die aangekondigde naamsverandering van Pretoria na Tshwane uitstekend mee geslaag. Die wyse waarop dit uiteindelik hanteer is – ‘n

Lees verder: Rubicon en Tshwane

Van Tamatiestraat na die Trasimeense meer

Nie tamatiestraat nie, sou baie argumenteer, na aanleiding van dit wat deesdae werklik in die strate afloop. Suid-Afrika het nie ‘n besonder goeie reputasie as dit by referendums kom nie. Die referendumvraag oor republiekwording was of die status quo gehandhaaf moes word, of ‘n republiek binne die Statebond uitgeroep moes word. ‘n Republiek is buite

Lees verder: Van Tamatiestraat na die Trasimeense meer

Mediabesteding in Nederland af

Mediabesteding in Nederland het verlede jaar met 3,1 persent afgeneem, aldus Nielsen Media. Dagblaaie se besteding het ongeveer onveranderd gebly, maar tydskrifte wat op die algemene publiek gerig is, se besteding het met 16 % afgeneem, en vaktydskrifte met 20 %. Dié bevinding, gebaseer op advertensie-inkomstes, is effens verrassend aangesien die indruk oor die algemeen

Lees verder: Mediabesteding in Nederland af

Groot toer wag vir Bokke

Die Springbokke gaan in 2010 vir die eerste keer sedert 2004 teen die Britse unies, Engeland, Wallis, Skotland en Ierland, speel. ’n Grand Slam-rugbytoer na Brittanje en Ierland asook ’n kragmeting met die Barbarians wag in November op die span met die hopelik die beste spelers. ‘n Lang Suid-Afrikaanse seisoen vooraf gaan die uithouvermoë van

Lees verder: Groot toer wag vir Bokke