Gautengse raadslid aangeval

’n Raadslid is gedurende ’n betoging weens swak dienslewering in Poortjie, naby Orange Farm, aangeval Sy plakkershut is ook in die voorval beskadig, het die plaaslike polisie gesê. Kons. Edwin Ntsheo het gesê ’n groep inwoners het omstreeks 05:30 Woensdagoggend na Advocate Nyabe se hut gegaan, al die vensters gebreek en sy twee motors met

Lees verder: Gautengse raadslid aangeval

Gaan die VSA Iran aanval?

‘n Berig wat Sondag in die Herald of Scotland verskyn het, kan beteken dat ‘n Amerikaanse aanval teen Iran net om die draai lê. Veiligheidskenners meen die feit dat die skepe vol wapentuig na die VSA se basis Diego Garcia oppad is, ‘n sterk aanduiding gee van ‘n komende oorlog. Dit mag ook die oplaaiende

Lees verder: Gaan die VSA Iran aanval?

VSA probeer burgerlike sterftes in Afghanistan bekamp

Die bevelvoerder van Amerikaanse en NAVO-troepe in Afghanistan het nuwe reëls bekendgemaak nadat spesmagte in ‘n reeks mislukte operasies die lewens van talle burgerlikes geëis het. Twee verwagtende vroue en ‘n tienermeisie is onlangs in ‘n nagaanval gedood deur Amerikaanse spesiale magte. Generaal Stanley McChrystal het toegegee dat troepe wat aan verskillende bevelstukture onderworpe is,

Lees verder: VSA probeer burgerlike sterftes in Afghanistan bekamp

Missielaanval eis ses in Pakistan

Intelligensie amptenare in Pakistan het gesê dat ‘n vermeende Amerikaanse missielaanval die lewens van minstens ses mense in noordwes Pakistan geëis het. Volgens amptenare is ‘n onbekende hoeveelheid mense ook in Dinsdag se aanval in die noordelike deel van die Waziristanprovinsie beseer. Die CIA het millitêre dele in Pakistan herhaaldelik sedert Desember geteiken nadat ‘n

Lees verder: Missielaanval eis ses in Pakistan

Misdaad in Haïti neem drasties toe

Twee polisiemanne is Dinsdag deur gewapende mans in die Haïtiese hoofstad Port-au-Prince doodgeskiet terwyl misdaad in dié stad toeneem nadat ‘n aardbewing die armoedige eilanddeel twee maande terug getref het. “Die twee polisiemanne, wat in gewone klere was, was in ‘n voertuig toe hulle deur gewapende mans geskiet is wat daarna van die toneel gevlug

Lees verder: Misdaad in Haïti neem drasties toe

Redakteur se moordenaars vas

Drie verdagtes is in Nigerië in hegtenis geneem in verband met die moord op ‘n redakteur van die Guardian-koerant. “Die drie verdagtes is Maandag gearresteer vir die moord op Bayo Ohu,” het Frank Mba, ‘n polisiewoordvoerder in Lagos gesê. Hy het gesê die verdagtes het erken dat hulle by die moord op 20 September betrokke

Lees verder: Redakteur se moordenaars vas

GHA verheug oor taaluitspraak

Mnr Cerneels Lourens, ʼn prokureur van Brits, het ‘n belangrike grondwetsaak in die hooggeregshof teen die owerheid gewen. Die saak het gehandel oor die owerheid se nalatigheid en versuim om ‘n taalwet daar te stel wat ál die amptlike tale in die land moet beskerm. Die Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans is saam met

Lees verder: GHA verheug oor taaluitspraak

Regering en die grondwet

Gister is Menseregtedag gevier, en ‘n parlementsitting onder meer daaraan gewy. Gister het ‘n hof weer ‘n uitspraak teen die regering gelewer oor die nie-nakoming van die grondwet in ‘n saak wat ook neerslag in die Handves van Menseregte het. Dié keer het die regering bloedneus gekry oor ‘n bepaling in die grondwet dat die

Lees verder: Regering en die grondwet

‘SA se paaie die gevaarlikste’

Die paaie in Suid-Afrika is vinnig besig om bekend te word as die gevaarlikste ter wêreld, het die Automobiel-Assosiasie Dinsdag gesê. In ‘n verklaring het die AA die hoë ongeluksyfer aan swak wetstoepassing, swak paaie en roekelose bestuur toegeskryf. “Suid-Afrika se paaie is vinnig besig om die reputasie van die gevaarlikste paaie ter wêreld te

Lees verder: ‘SA se paaie die gevaarlikste’