Die persvryheidsinstelling, Verslaggewers sonder Grense – in die Engelssprekende wêreld bekend as Reporters without Borders – het gister in ‘n lang verklaring gereageer op die ‘n resolusie wat die VN se Mensetregteraad op 25 Maart aanvaar het. Hierdie resolusie verbied godslastering. Verslaggewers sonder Grense (VSG) meen egter dié resolusie beskerm sekere godsdienste, in die besonder
Cosatu wil nie skiet-die-boere lied verbied sien
Die vakbond Cosatu het Maandag gesê die lied ‘skiet die boere’ behoort nie verbied te word nie en omdat dit deel vorm van die geskiedkundige stryd teen apartheid. “Cosatu stem ten volle saam met die ANC se argument dat die lied deel vorm van die mense se geskiedkundige stryd teen apartheid,” het die vakbond in
Lees verder: Cosatu wil nie skiet-die-boere lied verbied sien
Uiteindelik! ‘n Maxvrye naweek
Uiteindelik! ‘n Maxvrye naweek. Nou nog nie heeltemal nie. Hier en daar is Max nog opgerakel om hom in die Afrikaanse pers te looi oor die donkievye wat hy, Max, so oor naweke as “juweeltjies” aan Afrikaanse redakteurs opgedis het. Dié week was dit darem duidelik dat minstens een redakteur, Tim, genoeg gehad het van
Eskomkrag van Donderdag duurder
Suid-Afrikaners, veral wit Suid-Afrikaners, sal van vandeesweek meer vir krag moet betaal wanneer Eskom se elektrisiteitstariewe Donderdag verhoog word. Die verhoging vir 1 April sal op kliënte wat direk van Eskom krag koop, van toepassing wees. Munisipaliteite sal eers vanaf die 1ste Julie aan hulle kliënte die verhoging deurgee. Nersa, die Nasionale Elektrisiteitsreguleerder, het vroeër
Wie is aan die stuur van grondhervorming?
{jathumbnail off} керамические коронкиОлександр Васильович Фільчаков
Malema besoek Zimbabwe eersdaags
Die ANC-Jeugliga president Julius Malema sal na verwagting Zimbabwe Vrydag besoek, het The Herald koerant Maandag berig. Volgens die koerant, is die doel van Malema se besoek was “om solidariteit te toon met die mense en hul stryd vir volle ekonomiese onafhanklikheid “. Die ANC-jeugwoordvoerder Floyd Shizhambu en ander lede van die leierskap – Kenetswe
Senegal onthou slawehandel
Senegal het hulle teen slawehandel en ander misdade teenoor die mensdom uitgespreek en wil in die toekoms fokus op die nagedagtenis daarvan eerder as om finansiële vergoeding na te streef. Die eerste van miljoene slawe wat vanaf Afrika na die Amerikas geneem is, was vanaf dié Wes-Afrika land afkomstig wat slawehandel Dinsdag amptelik as ‘n
N4 se tolhekke dalk ontwrig
Tolhekke op die N4-snelweg in Mpumalanga gaan dalk nie van vandag af beman word nie. Lede van Satawu, die South African Transport and Allied Workers Union, gaan oor looneise staak. Onderhandelings oor loonverhogings met die werkgewer Trac, Trans African Concessions, was glo nie suksesvol nie. Mense wat die stakers goedgesind is, wil ook Woensdag na
Britse koerant berig oor ‘uitwissing van boere’
Die Britse koerant, The Sunday Times, het gister berig oor die “uitwissing van Suid-Afrikaanse boere” en die ANC se volharding in die sing van “vryheidsliedjies” waarin hul ondersteunders tot moord op Boere en Afrikaners aangehits word. Die koerant noem die syfer van 3000 boere wat sedert 1994 vermoor is. In leserskommentaar by die berig op
Lees verder: Britse koerant berig oor ‘uitwissing van boere’
Mosambiek kan nie landmyne pypkan
Vyftien mense is verlede jaar in landmynontploffings in Mosambiek dood. Volgens mnr. Julio Braga, hoof van dié land se nasionale ontmyningsagentskap, is hulle bekommerd oor die sterftes wat nog deur landmyne veroorsaak word. Die myne is geplant tydens die 16 jaar lange burgeroorlog wat in 1992 tot ’n einde gekom het. Mosambiek het onlangs aangedui
