Die koste van plaasaanvalle

Die Suid-Afrikaanse Kamer van Handel en Nywerheid (SAKHN) het Dinsdag gewaarsku dat plaasaanvalle voedselsekuriteit bedreig. Elke plaasaanval se koste aan die land se ekonomie word konserwatief geraam op sowat R1,9 miljoen per jaar. Die organisasie het in ’n verklaring gesê indien die plaas se produktiwiteit net tydelik beïnvloed word, beloop die verlies aan die bruto

Lees verder: Die koste van plaasaanvalle

Zuma-vroue kos meer as R15miljoen

Die begroting vir pres. Jacob Zuma se vroue se staatsvoordele het verlede jaar byna verdubbel en staan nou op R15,517,500 vir 2010. Dit is in Collins Chabane, minister in die presidensie, se antwoord op ‘n parlementêre vraag deur die DA onthul. In die 2008/09 finansiële jaar toe Kgalema Motlanthe vir Thabo Mbeki as president opgevolg

Lees verder: Zuma-vroue kos meer as R15miljoen

ANC kom nie grondwet oor taal na nie

Die nasionale regering het tans geen gekoördineerde taalbeleid wat sy gebruik van die amptelike tale reël en monitor nie, het regter Ben du Plessis het in die hooggeregshof in Pretoria verklaar. Die hof kan nie egter voorskryf hoe dit gedoen behoort te word nie. In ‘n uitspraak Dinsdag is die minister van kuns, kultuur, wetenskap

Lees verder: ANC kom nie grondwet oor taal na nie

Zuma vir ‘n tweede termyn?

President Jacob Zuma het gesê hy sal nooit sy organisasie uitdaag as hulle hom vir ’n tweede termyn as die president van die ANC nomineer nie, het Business Day Dinsdag berig. “Ek het nog nooit die ANC uitgetart nie. Die ANC word altyd van my volgende stap ingelig,” het Zuma geantwoord op ‘n vraag of

Lees verder: Zuma vir ‘n tweede termyn?

Taxi’s staak vir tweede dag

Pendelaars is Dinsdag weer in Soweto gestrand nadat taxi-bestuurders besluit het om hulle dienste vir ‘n tweede dag te onttrek uit protes teen die snelbusdiens, die BRT, het die stad Johannesburg gesê. Nthatisi Modingoane, woordvoerder, het egter gesê die snelbusdiens verloop glad, alhoewel pendelaars met lang toue tevrede moet wees. “Geen gewelddadige voorvalle is tot

Lees verder: Taxi’s staak vir tweede dag

Sestig blokkies vir ras en etnisiteit

Die stad Olympia in die deelstaat Washinghton het nuwe skoolreëls opgestel wat ras en etnisiteit betref. Nie minder nie sestig blokkies vir verskillende kategorieë van ras en etnisiteit is op die nuwe vorm gedruk. Dit maak veelvoudige antwoorde vir gemengde raspare en hul kinders moontlik. Skole sal voortaan van gesinne vereis om soveel as moontlik

Lees verder: Sestig blokkies vir ras en etnisiteit

Zuma-gesprekke dui op swakheid

‘n ope brief aan Dan Roodt Beste Dan, Soos jy weet, ondersteun ek jou nog altyd en deurgaans. Daar is wat my betref ook geen ander Afrikanerleier wat toegerus is om die ideologiese leierskap te verskaf soos deur jou bedien nie. Sonder ‘n ideologiese raamwerk het ons geen rasionele rigtingaanwyser nie. Selfs Afriforum, wat waardevolle

Lees verder: Zuma-gesprekke dui op swakheid

Haatspraak en polarisasie

Die voorvereiste vir die suksesvolle werking van die land se grondwet en dus die staatsmasjienerie, asook die beskerming van die belange van die land se mense, is dat die middelpuntsoekende kragte die middelpuntvliedende kragte in die skadu moet stel. Normaalweg maak grondwette van lande met heterogene gemeenskappe hiervoor voorsiening, onder meer om dit in pas

Lees verder: Haatspraak en polarisasie