Die belang van internetmeningspeilings by die vorming van die openbare mening word waarskynlik nog nie na waarde geskat nie. Vandag is daar twee meningspeilings, een op Beeld en een op PRAAG waaraan mense behoort deel te neem. Op Beeld word gevra: “Ag jy jouself in die eerste plek ‘n Suid-Afrikaner, Afrikaner of Afrikaanse?” Tot dusver
Die skisofreniese bruin steun vir Afrikaans
Een van die groot mites wat veral deur Naspers versprei word, is dat blote getalle deurslaggewend sou wees vir die oorlewing van Afrikaans. Dit is dus volgens Naspers se ideologie lewensbelangrik dat bruines en Afrikaners “hande sou vat” (om nou ‘n polities-korrekte Azanië-isme te besig.) Die probleem is egter dat daar niks noodwendig hieraan is
Cosas teen Afrikaanse skole en vir Malema
Die Congress of SA Students (Cosas) het gister gevra dat Afrikaanse skole gesluit word. Die organisasie het ook sy steun aan Julius Malema “in hierdie moeilike tye” toegesê. “Cosas verwerp enige rasseneigings wat veroorsaak dat onderwysinstellings vir swart studente ontoeganklik is. Swart studente is inheems aan hierdie land en aan die Afrikakontinent en word blootgestel
Nasionalisering sal lei tot plaasbesettings
Na etlike dae van bespiegelinge oor die moontlikheid dat produktiewe landbougrond as nasionale bate verklaar en genasionaliseer kan word, is TLU SA verstom oor die feit dat daar nog geen amptelike standpunt van die President of enige van die Ministers is ter opheldering van die situasie nie. “Ons het kennis geneem van die Direkteur-Generaal van
Gaan hy sy baas byt?
компрессора кондиционераФільчаков Олександр Васильович
Noodtoestand
Die grondwet maak voorsiening daarvoor dat ‘n noodtoestand verklaar kan word. Tydens so ‘n noodtoestand, wat onder parlementêre toesig en aan parlementêre hersiening onderhewig is, word menseregte van veral aangehoudenes effens beperk. Verskeie versoeke is reeds gerig om ‘n noodtoestand af te kondig. Een hiervan is om ‘n noodtoestand af te kondig sodat misdaad op
Polisielid wat gewapende roof pleeg, terug by werk
‘n Pretoriase polisieman wat na bewering met ‘n gewapende roof verbind word, is terug in sy pos ten spyte daarvan dat hy gearresteer is. Joshua Raboshaba, 50, skofbevelvoerder by die Boskoppolisiestasie, is onlangs deur Helmoet de Graaf geëien as een van die gewapende rowers by een van de Graaf se sakeondernemings. Raboshaba is geïdentifiseer as
Lees verder: Polisielid wat gewapende roof pleeg, terug by werk
Polisie rand beroofde aan toe hy hulp vra
‘n Sakeman van Gauteng wat probeer het om ‘n misdaad te rapporteer, is na bewering aangerand en vir agt ure aangehou. Charl Wessels (30) van Meyerton, het Maandag by ‘n Durbanse hotel ingeteken. Hy is kort na sy aankoms deur vyf mans op die hoek van Dr. Pixley ka Seme- en Gillespiestraat aangeval en beroof.
Olielek ‘vyf keer groter’
‘n Beampte van BP het Donderdag met die Amerikaanse regering saamgestem dat die olielek in die Golf van Mexiko daagliks sowat 5000 vate ru-olie in die oseaan kan laat syfer – baie meer as wat voorheen geraam is. “Ek sou sê die skaal is 1 tot 5000 vate ‘n dag,” het Doug Suttles van BP
Geweld vlam weer op in Mpumalanga
Vier mense is gedurende ’n betoging oor swak dienslewering in Leandra, Mpumalanga vir openbare geweld in hegtenis geneem, het die polisie gesê. Kons. Thabo Lekete het gesê die mans is Woensdag gedurende ‘n betoging wat gewelddadig begin raak het, in hegtenis geneem. Die betogers het die R29 en die R50 met brandende bande versper in
