Staatsaanklaers in Pole sê hulle kyk na vier moontlike oorsake van ‘n vliegramp wat vroeër vandeesmaand die lewens van pres. Lech Kaczynski en 95 ander mense geëis het. Staatsaanklaers het Donderdag in ‘n verklaring gesê hulle ondersoek die moontlikhede dat die Tupolev 154 weens ‘n tegniese fout, ‘n fout deur die bemanningslede, grondpersoneel of weens
Brown sink Arbeiders se kanse
Die Britse premier, Gordon Brown, se onsimpatieke houding teenoor gewone mense het op ‘n opspraakwekkende wyse aan die lig gekom. Brown het nie besef dat ‘n mikrofoontjie van Sky News wat op sy lapel vasgesteek was, nog steeds aan was ná ‘n ontmoeting met ‘n gewone burger nie. Sy blaps kan beteken dat die Arbeidersparty
Taal en Kultuur in die Suid-Afrikaanse Grondwet
‘n Besprekingsdokument vir Die Afrikanerbond met die oog op voorstelle tot ‘n Handves vir Kultuur-, Godsdiens- en Taalregte. Ter aanvang is dit noodsaaklik om ‘n kort omskrywing van taal en kultuur te gee. Verder om die aard van sogenaamde “ taal- en kultuurregte” te bepaal en om daarop te wys dat hierdie “ regte” nie
Lees verder: Taal en Kultuur in die Suid-Afrikaanse Grondwet
Jafel se tafel
Deesdae kan aangehoudenes ook stem. Maar stem is nie al wat dié manne kan doen nie. ‘n Koshuismaat het regte geswot, en vakansies tuis by Worcester gehelp aankla. Een van sy bekendste “kliënte” was Jafel. Dié het so gereeld in die beskuldigdebank gepryk, hulle kon daai konstruksie al “Jafel se tafel” noem. Hoe Jafel aan
Kreasionisme en evolusionisme
Moontlik, omdat verlede jaar Darwinjaar was, is “debatte” in koerante en op die internet oor evolusie volop. Hierdie “debatte” is dikwels erg nydig, en is dikwels sprekend van groot onkunde. Die indruk word gewoonlik gelaat dat dit handel oor Christen-kreasioniste aan die een kant, en ateïstiese evolusioniste aan die ander kant. Tog is dit nie
China bou reaktors in Pakistan
China het ingestem om twee nuwe burgerlike kernreaktors in Pakistan te bou, volgens Chinese maatskappye en amptenare in Islamabad en Beijing, in ‘n ooreenkoms wat die globale debat oor die kernhandel en -verspreiding weer kan laat opvlam. Die besluit om reaktore te verskaf aan Pakistan, wat ‘n kernwapenarsenaal en ‘n geskiedenis van bande met Noord-Korea,
Dop en produktiwiteit
Navorsing wat pas bekend gemaak is toon dat werkers wat by die werk skelm dop of ‘n ietsie snuif, die land byna R10 miljard per jaar aan produktiwiteit kos. Dit is maar die oortjies van die seekoei van die land wat nie optimaal produseer nie weens ‘n spektrum van moraliteitskwessies. Tenderpreneurskap, waar die land duur
Facebook tref Afrika
верхняя одежда для девочки 8 леттопкарго кидалы
Wit armoede steeds onopgelos
President Jacob Zuma kan een ding sê net om die volgende dag ʼn handomswaai te maak op sy mening. Hy sal vir Julius Malema berispe net om hom te los as daar tugstappe moet kom. Hy sal staatsdiensamptenare waarsku om nie vir “apartheid” die skuld te gee nie, net om in sy volgende toespraak te
Obama kom kyk dalk sokker
Die top Suid-Afrikaanse Wêreldbekerorganiseerder, sê die land is gereed om President Barack Obama te ontvang vir die toernooi. Obama het verlede somer in die Wit Huis met FIFA-president Sepp Blatter vergader, en Suid-Afrikaanse amptenare sê Obama het aangedui dat hy ook sal probeer om die geleentheid by te woon indien sy skedule dit toelaat. “Dit
