Volgens ʼn studie wat so pas deur die Instituut vir Sekerheidstudies in Pretoria vrygestel is, is Suid-Afrikaners nou meer vreesbevange oor misdaad as ooit tevore. Dít, in weerwil van polisiestatistieke wat sou toon dat misdaad aan die afneem is.
Die studie het 4 500 mense betrek. ʼn Navorser, Antoinette Louw, het gesê hoewel misdaadvlakke in die land laer was as in 1998 of in 2003, het die meeste respondente gevoel dat dit nou erger was, veral wat inbrake betref.

Lees verder: Suid-Afrikaners toenemend bang vir misdaad