'n Outomatiese tellermasjien van ABSA is op 8 Mei 2008 oopgeskiet in Secunda, uitbreiding 22. Inwoners van die woonbuurt het die ontploffing omstreeks 3-uur die oggend gehoor. Die rowers het met 'n onbekende hoeveelheid geld ontsnap. Ons fotogalery toon die skade aan die OTM.
Leave a Reply
You must be logged in to post a comment.