Geld by die kruiwa vol
Met groot moeite stoot hy sy oorlaaide kruiwa, versier met vars blomme, deur die grondstegies na ‘n sonkolletjie van die Hargeisa-mark. Vuil banknote in pakkies opgemaak is sy vrag. Sy beroep: Valutahandelaar.
Closing US Visa for Britons
Omar Khyam, the ringleader of the thwarted London bomb plot who was sentenced to life imprisonment on Monday, showed the potential for disaffected young men to be lured as terrorists, a threat that British officials said they would have to contend with for a generation.

Inspectors find US projects crumbling
The United States has previously admitted, sometimes under pressure from federal inspectors, that some of its reconstruction projects have been abandoned, delayed or poorly constructed. But this is the first time inspectors have found that projects officially declared a success — in some cases, as little as six months before the latest inspections — were no longer working properly.

Die eenarmbandiet, ‘n toebroodjie op die Steppe en die baard van Max du Preez 1
Gustav Venter spreek die laaste woord oor Max du Preez, in 7240 woorde, in drie aflewerings… Vandag plaas ons die eerste aflewering waarin ‘Mad Max’ se voorgeskiedenis behandel word.
Max du Preez wil iets sê en hy gaan dit sê. Eintlik weet hy van beter want hy is in die onlangse verlede al so deeglik afgeransel in al wat ’n debat is. Maar hy kan, hy kán, homself nie help nie. Dit is soos die onwillekeurige gesigspluk van ’n persoon met ’n sekere soort spastiesheid. Dit is asof hy ly aan joernalistieke Tourette’s sindroom wat sy motoriese vaardighede oorneem. Die oomblik wat iemand net lyk of klink of maak of hy skepties oor die Nuwe Suid-Afrika is, dan spring die selfaangestelde bewaker van dié nirvana aan die werk. Hy skryf – tik, eintlik – en dis moontlik dat sy rubrieke en meningsartikels op ʼn stadium logika en struktuur bevat het, maar, nou ja, dis nie meer so nie. In hierdie tyd is emosie belangriker as denke en verontwaardiging gewigtiger as feite. En as daar iemand is met vragte en vragte se emosie en verontwaardiging, dan is dit Max du Preez.

Lees verder: Die eenarmbandiet, ‘n toebroodjie op die Steppe en die baard van Max du Preez 1
SokkerWB kan maklik geskuif word
Sepp Blatter, president van FIFA, internasionale sokkerliggaam, het Maandag aan die BBC gesê dat hulle na verskillende opsies kyk om die toernooi ter elfder ure te skuif indien Suid-Afrika nie by spertye vir die 2010-datum hou nie.

Te?stand teen naamsveranderinge in Durban
Chaos het vandag in die Durban-middestad geheers toe duisende ontstoke IVP-ondersteuners, gewapen met stokke en kieries, deur die strate gehol het. Hulle was op pad na die stadsaal en het betoog teen die plaaslike munisipaliteit se voorstel om straatname na dié van ANC-helde te verander.

NALN: Kruip gaan nie help nie
Die stryd rondom die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (NALN) is besig om te verhewig en ’n hele aantal skrywers en letterkundiges het reeds standpunt vir die behoud van NALN ingeneem.
Kommerwekkend is egter die kruiperigheid van sommige deelnemers aan die debat, soos Riana Scheepers en Charles Malan. Scheepers het ’n brief aan die anti-Afrikaanse burokraat in die Vrystaat geskryf wat vir die hele debakel verantwoordelik is, waarin sy probeer voorgee hoe polities korrek sy is deur geletterdheidsklasse vir Kaapse agtergeblewenes in Afrikaans aan te bied. Nogal met NALN se bystand. Asof Kaapse agtergeblewenes resensies oor die Jungiaanse element in Etienne Leroux se boeke gaan waardeer.

Wie is die ‘vredeliewendes’?
Sed quis custodiet ipsos Custodes?
Wie sal waghou oor die wagte?
In vandag se Rapport is daar weer een van die gewone stuiptrekkende hoofartikels. SA was nie aan die kant van die vryheidsliewende demokrate by die VN nie! kla die hoofartikelskrywer. Dat sommige lede van die sogenaamde "vryheidsliewendes" nie aan Afrikaners se kant is nie, skeel hulle min. Trouens, as Naspers se slimkoppe weet wie die "demokrate" is, moet hulle tog die VN laat weet, want dit lyk of die organisasie met die konsep sukkel.

Fears of Taliban Defeating NATO