Asof swart “leergierige” oproeriges nog nie genoeg skade aan eiendom aangerig het in hul rewolusionêre ywer nie, het hulle verskeie geboue by die Kaapse Skiereiland-Universiteit vir Tegnologie (KSUT) se Bellville- en Kaapstad-kampus Woensdagoggend aan die brand gesteek. En die hoofstroommedia, waaronder veral Radio702, hou vol dat hierdie kriminele se optrede geregverdig is. Lauren Kansley, KSUT-woordvoerder,
Republikeine kruip terug na Trump
Die Republikeinse presidentskandidaat, Donald Trump, het aangedui hy gaan voortaan sy verkiesingsveldtog voer presies soos hy wil, noudat die NeoCon globaliste in die party uitgesnuffel is. Dié Republikeine wat gedink het hul gekonkel teen Trump gaan werk, soos Suid-Dakota se Senator John Thune, het intussen teruggekruip. WikiLeaks het die week onthul hoe die globaliste die
Winnie Mandela se nefie steel R83 000, handsakke by haar
Winnie Madikizela-Mandela, soos sy deesdae bekendstaan, het ‘n klomp misdade op haar kerfstok waarvoor sy om politieke redes nooit vervolg is nie, maar was nou self die slagoffer van diefstal toe haar nefie na bewering R83 000 van haar “verjaardaggeld” by haar gesteel het. Die 30-jarige Zolile Madikizela sal na verwagting vandag in die Orlando-landdroshof
Lees verder: Winnie Mandela se nefie steel R83 000, handsakke by haar
Motors: Mitsubishi Pajero in ‘n klas van sy eie
Suid-Afrika het slegs ‘n paar hardebaardviertrekwaens wat byna enige plek sal loop terwyl die insittendes in die gootste gemak kan terugsit en die ervaring beleef. Die slegte nuus is dat die hardebaardwaens almal aan die verkeerde kant van R1 miljoen kos. Nou praat ons van motors soos die Land Rover Discovery, Mercedes G-Klas en Toyota
Lees verder: Motors: Mitsubishi Pajero in ‘n klas van sy eie
Anti-Chinese wetgewers maak amok by inswering
Die insweringsplegtigheid wat Hongkong se wetgewende sessie afgeskop het, het Woensdag in ’n klug ontaard toe pasverkose “pro-demokrasie” wetgewers met opset die ampseed verdraai het, in ’n teken van protes teen Beijing. Hulle het ook baniere vertoon waarop geskryf is dat Hongkong nie deel van China is nie, het AP berig. Hulle het ook vir
Veertien dood na skietery by Sjiïtiese moskee in Kaboel
’n Gewapende man het gister 14 mense by ’n heiligdom in Kaboel, Afganistan doodgeskiet. Volgens ’n ooggetuie was die aanvaller in ’n polisie-uniform geklee. Die aanvaller is op die toneel doodgeskiet het Reuters berig. ’n Woedende skare het die oorskot van die vermeende aanvaller omring en sy lyk geskop totdat die polisie tussenbeide getree het.
Lees verder: Veertien dood na skietery by Sjiïtiese moskee in Kaboel
Klag van moord nadat oproeriges wagte in brandende gebou toesluit
‘n Klag van poging tot moord word ondersoek nadat twee veiligheidswagte Dinsdagaand in ‘n brandende gebou op die Bellville-kampus van die Kaap Skiereilandse Universiteit van Tegnologie toegesluit is. Een persoon is intussen in hegtenis geneem in verband met die brand wat na bewering in die administrasieblok van die universiteit gestig is, het RSG berig. Twee
Lees verder: Klag van moord nadat oproeriges wagte in brandende gebou toesluit
Paul Ryan se poging om Trump te sink, misluk
Die NeoCon-aanslag teen die Amerikaanse presidentskandidaat, Donald Trump se Republikeinse meerderheid, het klaaglik misluk. Terwyl Hillary veg om haar verkiesingsveldtog van ’n verpletterende nederlaag te red, het NeoCon-simpatiseerder, die Republikeinse speaker van die Huis van Verteenwoordigers, Paul Ryan, sy ondersteuning aan Trump onttrek, klaarblyklik weens ‘n skunnige opmerking deur Trump oor vroue. Maar Ryan se
NWU waarsku belhamels dat nagwaak onwettig is
Die kampusbestuur van die NWU is bewus van ‘n beplande nagwaak ter ondersteuning van die landwye onrus op kampusse wat vir vanaand beplan is. Die formele aansoekprosedure vir so ‘n aksie is nié gevolg nie. Die kampusbestuur wil dit duidelik stel dat so ‘n aksie onwettig is en nie mag plaasvind nie – dit sal
Boer agter tralies na hy swarte doodry
‘n Vrystaatse boer is vandag in hegtenis geneem nadat hy na bewering verlede Vrydag ‘n sestigjarige swartman op ‘n plaas buite Bethlehem raakgery het. Oos-Vrystaatse polisiewoordvoerder, Zweli Mohobeleli, het bevestig dat ‘n 34-jarige man gearresteer is. Die man se prokureur het aan OFM-nuus gesê dat hy na alle waarskynlikheid môre formeel om borgtog aansoek sal
