Gekleurde ballonne, mandjies blomme en Suid-Afrikaanse vlae is van die items wat buite die Mediclinic-harthospitaal in Pretoria gelaat is waar oudpresident Nelson Mandela steeds in ‘n ernstige toestand verkeer. Mense het vandag die muur in Celliersstraat besoek en vir foto’s daarvoor geposeer. Die hoop boodskappe neem steeds toe, met organisasies wat hul beterskapwense daarby voeg.
Lees verder: Vandag is Mandela se 37ste dag in die Mediclinic
