Bodem II, 19: Die uniform

‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter Bodem I is reeds volledig. Lees eers Bodem boek II, 18. Die weer is ʼn omgewing se grimering en as daar ooit ʼn bewys was van die natuur se ongeërgdheid oor die lotgevalle van die mens, is dit ten toon gestel dáárdie dag ná die verskriklike Nag Een toe die

Lees verder: Bodem II, 19: Die uniform

Suid-Afrika se tien dunste boeke

Deur Manfred Delport. Met die oog op Sadou se veldtog om geskiedenis ‘n verpligte skoolvak te maak, het ek gewonder wat sou die leerplan vir die Suider-Afrikaanse geskiedenis vóór 1652 wees. Goed, daar is geskrewe rekords van Vasco da Gama en Bartolomias Dias wat in die 15de eeu om die Kaap geseil het, maar sover

Lees verder: Suid-Afrika se tien dunste boeke

Die groot verloorders in Irak: Britte, Turke, Chinese

Die moontlike verdeling van Irak in drie dele sal oliekaarte herskommel. Met die deurbraak van ISIS, het al die oliemaatskappye hul personeel verminder. Sommige meer as ander: Die verloorders is BP, Shell, Türkiye Petrolleri Anonim Ortaklığı (TPAO) en Chinese maatskappye (Petro, Sinopec en CNOOC). Die verloorders is die Britte, die Turke, en veral die Chinese,

Lees verder: Die groot verloorders in Irak: Britte, Turke, Chinese

Clem Sunter vermaak Damesklub

Clem Sunter, ‘n toekomsontleder, het glo twee belangstellings wat hom na aan sy hart lê. Hy het by die Albertonse Damesklub as gas opgetree. Sunter sê hy wil ‘n nuwe generasie van entrepreneurs in Suid Afrika sien floreer, asook sien hoe die private mediese sektor ‘n positiewe deelname maak in die stryd teen MIV/Vigs. Dit

Lees verder: Clem Sunter vermaak Damesklub

Die Muishond gaan oproerige skares met pepersproei takel

‘n Suid-Afrikaanse maatskappy het ‘n onbemande tuig ontwerp om pepersproei op oproerige skares te spuit. ‘n Internasionale mynmaatskappy het reeds bestellings geplaas vir die tuig. Desert Wolf sê hulle wil graag help in “die voorkoming van nog ‘n Marikana”. Die “Muishondskarebeheerkopter”  [Skunk Riot Control Copter] word deur arbeidsaktiviste veroordeel as “absoluut verregaande”. Dié tuig word vergelyk

Lees verder: Die Muishond gaan oproerige skares met pepersproei takel

Bodem II, 18: Die teregstelling

‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter Bodem I is reeds volledig. Lees eers Bodem boek II, 17. Man sit op die vloer. Sy rug rus teen die muur, sy knieë is voor hom opgetrek en sy voorarms rus op hulle, die hande hang ondertoe en sy vingers is pap, soos uitgemelkte spene. Hy dra nie skoene nie

Lees verder: Bodem II, 18: Die teregstelling

EFF sit glo agter geweld teen Somaliërs in Mamelodi

Die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) sit glo agter die aanvalle op Somaliërs en hul winkels in Mamelodi-Oos, Pretoria. Lede van ‘n groep wat onder die VN se Hoë Kommissaris vir Vlugtelinge (UNHCR) val, is gestuur na die gemeenskap toe die onluste het drie weke gelede uitgebreek het. Hulle is ontplooi om die oorsprong van die probleem

Lees verder: EFF sit glo agter geweld teen Somaliërs in Mamelodi

Amcu-lede se grusame dade verder in getuienis ontbloot

Regter Ian Farlam, voorsitter van die Farlam-kommissie, moes die verrigtinge in Centurion tydelik staak nadat familielede van twee veiligheidswagte wat by Marikana vermoor is, se foto’s vertoon is, ineengestort het. Mnr. X het Maandag sy grusame getuienis voortgesit oor wat in 2012 tydens die staking by Marikana gebeur het. Hy het voorheen getuig hoe Amcu-lede mensvleis

Lees verder: Amcu-lede se grusame dade verder in getuienis ontbloot

Skikking in platinumbedryf bereik

Die platinumprodusent, Lonmin, sê hy sal sy werkers finansieel bystaan noudat die vyfmaandelange staking verby is, het RSG berig. Geen besonderhede is egter bekendgemaak nie. Dit volg na die aankondiging van ‘n skikking tussen die vakbond AMCU en die drie groot platinumprodusente, met die insluiting van Amplats en Implats. ‘n Woordvoerder van Lonmin, Lerato Molebatsi,

Lees verder: Skikking in platinumbedryf bereik

Eens florerende landboubedryf binnekort geknak

Dit lyk asof die ANC met die hulp van die EFF die eens florerende landbousektor binnekort op sy knieë sal hê. Die Ekonomiese Vryheidsvegters sê die voorstel dat wit boere 50 persent van hulle grond aan hulle werkers moet gee, sal ‘n massa-uitsetting van plaaswerkers tot gevolg hê. ‘n Woordvoerder van die EFF oor grondsake,

Lees verder: Eens florerende landboubedryf binnekort geknak