09:57:21 Die grondwetlike hof het voormalige president Thabo Mbeki se dringende aansoek teen ‘n hofuitspraak wat hom sy werk laat verloor het van die hand gewys, het koerante Woensdag berig.
09:57:21 Die grondwetlike hof het voormalige president Thabo Mbeki se dringende aansoek teen ‘n hofuitspraak wat hom sy werk laat verloor het van die hand gewys, het koerante Woensdag berig.
‘n Angolese regeringsamptenaar het gesê dat hulle soldate na die Kongo gaan stuur, waar ten minste 250 000 mense deur voortslepende gevegte ontwortel is.
08:43:56 Standard & Poor's het gister Suid-Afrika se kredietgradering van stabiel na negatief verander en gewaarsku dat kapitaaluitvloei die rand verder onder druk kan plaas. Dit kan inflasie hoog hou en rentekoersverlagings in die wiele ry.
Lees verder: Fitch verander gradering van SA banke na negatief
09:52:10 Die voorste motorskou in Afrika het die 30ste en 31ste Oktober 2008 afgeskop. Al die groot vervaardigers was daar. Selfs BMW wat die skou geboikot het in die verlede is terug. Hierdie jaar was daar ‘n hele paar internasionale bekendstellings gewees.
15:39:07 Die ANC-minister van maatskaplike ontwikkeling, Zola Skweyiya het in 'n onderhoud met die Mail & Guardian erken dat die organisasie – en by implikasie Suid-Afrika – deur die Nguni-groepe vanaf die Indiese-oseaankus oorheers word.
Lande in Suidoos-Asië is bekommerd daaroor dat die globale ekonomiese krisis tot 'n verlaging in landbou-investering en massiewe afleggings kan lei.
Sedert die totstandkoming van die Afrikaanse Taalraad is daar berig dat ‘n aparte Kultuurraad ook benodig word om te keer dat Afrikaners en boere die prooi van menigtes word.
Radio 702 berig sopas (12:30 op die 11de November) dat Luke Watson glo kwytgeskeld is deur SARU se dissiplinêre komitee.
Die webwerf Woes help aspirant skrywers om beter blootstelling en terugvoer op hul werk te ontvang, en daar is ontdek dat die webwerf mense selfs op emosionele vlak help, soos die volgende getuigskrif toon.
Die VN het Dinsdag beskuldigings van plundery en menseregteskending in verskeie dorpe in die ooste van die Kongo teen die regeringsmagte gerig.
Lees verder: VN beskuldig Kongolese le?r van plundery en magsvergrype