Ek het onlangs 'n voorskou van die rolprent Triomf te siene gekry, wat gebaseer is op Marlene van Niekerk se boek met dieselfde naam. Vir diegene wat moontlik nie die boek gelees het nie, die volgende ter agtergrond:
Vuil taal, bloedskande en armblankes
Ek het onlangs 'n voorskou van die rolprent Triomf te siene gekry, wat gebaseer is op Marlene van Niekerk se boek met dieselfde naam. Vir diegene wat moontlik nie die boek gelees het nie, die volgende ter agtergrond:

Die horing van Afrika, wat bekend is vir sy droogtes, oorloë en gereelde hongersnode, staan nou voor nog 'n groot krisis. Volgens die Wêreldvoedselprogram word 15 miljoen mense deur 'n nabye ramp bedreig indien Westerse skenkers nie dadelik fondse verskaf nie.