Australiese inflasie ongemaklik hoog

Australië se inflasiekoers het sy grootste kwartaallikse styging in 17 jaar getoon soos wat verbruikers gebuk gaan onder hoër verbandkoerse en rekordpetrolpryse.

Lees verder: Australiese inflasie ongemaklik hoog

EU teiken joernaliste met sanksies

Die Europese Unie het die Sunday Mail se politieke redakteur Munyaradzi Huni en die vorige Herald-politieke redakteur Caesar Zvayi in  hul lys van slim sanksies teen Zimbabwiërs ingesluit.

Lees verder: EU teiken joernaliste met sanksies

Nigeri? stem vir die doodstraf

Die hoop om honderde gevangenes in die dodesel in Nigerië te red, het vervaag toe parlementslede teen 'n wetsontwerp gestem het wat alle doodstrawwe in lewenslange gevangenisstraf sou omskep het.

Lees verder: Nigeri? stem vir die doodstraf

Zim gaan lol by EU-Suid-Afrika-spitsberaad

Die eerste spitsberaad tussen Suid-Afrika en die Europese Unie gaan môre in Bordeaux, Frankryk, begin.

Lees verder: Zim gaan lol by EU-Suid-Afrika-spitsberaad

Federer se rangposisie in gevaar

Roger Federer se nommereenposisie op die wêreldtennisranglys is in gevaar nadat hy 'n openingswedstryd teen die Fransman Gilles Simon verloor het.

Lees verder: Federer se rangposisie in gevaar

Kameroense digter besmet bewustelik Poolse vroue met MIV

'n Kameroense digter en aktivis wat as 'n vlugteling sedert 1999 in Pole woon, word tans daarvan aangekla dat hy 11 vroue met die MIV-virus besmet het.

Lees verder: Kameroense digter besmet bewustelik Poolse vroue met MIV

Ek is soos Mandela, s? Islamitiese vegter

'n Somaliese Islamitiese aktivis wat van bande met al-Kaeda verdink word, het homself met Nelson Mandela vergelyk. Hy meen dat hy ook veg om sy land van vreemde besetting te bevry.

Lees verder: Ek is soos Mandela, s? Islamitiese vegter