Ou Suurknol

Doer in die 60s het AM van Schoor, redakteur van Die Vaderland, soms na die destydse linkse dagblad, die Rand Daily Mail, verwys as "ou Sure van Mainstraat" (die straat waarin die RDM se kantore geleë was). Die werklike oorsprong van die bynaam het my ontgaan, maar ek vermoed dit was oor die RDM se

Lees verder: Ou Suurknol

Die NSA verdrink in sy eie riool

ImageOnder De Klerk se vele beloftes tydens sy kruiperige oorgawe aan die ANC, was daar mos eie skole en die behoud van Afrikaans. Vir baie mense is dit te abstrak, maar die gesig van rou riool wat in ons spruite en riviere instroom en ook ondergrondse water besoedel, is 'n newe-effek van die Nuwe Suid-Afrika wat hulle binnekort aan eie bas gaan voel.

ImageOnder De Klerk se vele beloftes tydens sy kruiperige oorgawe aan die ANC, was daar mos eie skole en die behoud van Afrikaans. Vir baie mense is dit te abstrak, maar die gesig van rou riool wat in ons spruite en riviere instroom en ook ondergrondse water besoedel, is 'n newe-effek van die Nuwe Suid-Afrika wat hulle binnekort aan eie bas gaan voel.

Lees verder: Die NSA verdrink in sy eie riool

Premier se seun ondervra vir motordiefstal

Die nuwe Gautengse premier, Nomvula Mokonyane, se seun is gisteraand deur die polisie weens vermeende motordiefstal ondervra. Volgens Beeld is Africa Mokonyane, 22, gistermiddag by die premier se woning in Krugersdorp in hegtenis geneem nadat hy na bewering probeer het om ’n student se bakkie te steel. Die koerant het ook betroubaar verneem dat konsternasie

Lees verder: Premier se seun ondervra vir motordiefstal

Omkoopgeld toe net ‘n ‘bewys van dank’

Die klag teen 'n Durbanse sakeman is laat vaar nadat hy daarvan beskuldig is dat hy amptenare by Zuma se inhuldiging wou omkoop vir 'n beter sitplek. Volgens die Star-koerant het die perdewedrenmagnaat en veiligheidsmaatskappyeienaar Roy Moodley slegs geld oorhandig as "'n bewys van sy dankbaarheid vanweë die goeie diens gelewer". Tlali Tlali, woordvoerder van

Lees verder: Omkoopgeld toe net ‘n ‘bewys van dank’

Berlusconi stuur 500 migrante terug

Silvio Berlusconi, die Italiaanse eerste minister, is skerp gekritiseer deur die Katolieke kerk sowel as linkse partye omdat hy verklaar het dat Italië nie 'n multi-etniese gemeenskap is of behoort te wees nie. Hy het Libië dië week geprys omdat hulle 500 migrante teruggeneem het wat deur Italiaanse vaartuie oor die afgelope vyf dae opgepik

Lees verder: Berlusconi stuur 500 migrante terug

1200 onderwysers nie betaal nie

Image

Barbara Creecy

Omtrent 1200 onderwysers en ondersteuningspersoneel moes sonder hul salarisse aan die einde van April klaarkom, het die Gautengse onderwysdepartement in Sentraal-Transvaal Woensdag gesê.

Image

Barbara Creecy

Omtrent 1200 onderwysers en ondersteuningspersoneel moes sonder hul salarisse aan die einde van April klaarkom, het die Gautengse onderwysdepartement in Sentraal-Transvaal Woensdag gesê.

Lees verder: 1200 onderwysers nie betaal nie

Spaanse TV-program buit glo San uit

'n Spaanse TV-kanaal, Cuatro, is in die spervuur omdat hulle die San in Namibië glo uitgebuit het vir 'n realiteitsprogram wat deur 'n Australiese maatskappy verfilm is. Die reeks, "Verlore in die stam" wys drie middelklas Spaanse families wat elk drie weke lank saam met 'n stam woon. Twee gesinne was in Namibië en een

Lees verder: Spaanse TV-program buit glo San uit

Verkragting is ‘n ‘oorlogswapen’

Melanne Verveer, die VSA se reisende ambassadeur vir vrouekwessies wêreldwyd, het Woensdag aan Amerikaanse senatore van die senaatskomittee vir buitelandse verhoudinge vertel dat verkragting 'n oorlogswapen is in Afrika, Asië en Europa. Gedurende die 12 jaar van konflik in die DRK is honderde vroue, dogters en babas verkrag en die daders het min of meer

Lees verder: Verkragting is ‘n ‘oorlogswapen’

Stil katelkruipers!

Moet tog nie julle laat mislei deur die vreespolitiek en valse propaganda van Naspers nie want dis nog steeds gemik teen die belange van die Afrikaner soos voorheen. Gogga-maak-vir-baba-bang massahisterie. Ons weet mos hoe werk die Afrikaanse media met ons koppe. 'Anti-politiek' is nie ‘n beginsel nie. Dis hoogstens bedoel om druk uit te oefen

Lees verder: Stil katelkruipers!