’n Kaptein in die Suid-Afrikaanse Polisiediens, SAPD, het haar base na die Arbeidshof in Johannesburg gesleep nadat haar aansoek vir ‘n pos twee keer afgekeur is, en dit glo omdat sy wit is. Kapt. Renate Barnard is daarvan oortuig dat haar aansoek vir die pos as die nuwe superintendent binne die SAPD se gewone aanklagte-eenheid
Godsell bedank
Die departement van openbare ondernemings het Bobby Godsell, voormalige voorsitter van Eskom, bedank vir sy “voorbeeldige werk” nadat hy Maandag sy bedanking bevestig het. “Sedert sy aanstelling het hy voorbeeldige leierskap in die organisasie gewys,” het die departement in ’n verklaring gesê. “Die departement het altyd mnr. Godsell se bydrae oor die strategiese doel vir
Australië vra verskoning vir weeskinders
Die Australiese premier, Kevin Rudd het verskoning gevra vir die pyn en mishandeling wat duisende weeskinders en kinders, wat vanaf Brittanje na Australië gestuur is in baie gevalle sonder die medewete van hul ouers, moes deurmaak. Rudd het aan ‘n groep van ongeveer 900 voormalige weeskinders, wat die “Forgotten Australians” genoem is, gesê dit was
Suid-Afrikaner hoof van Greenpeace
Kumi Naidoo is Maandag aangewys as die omgewingsaktivistegroep Greenpeace se hoofuitvoerende direkteur . Naidoo is ‘n Suid-Afrikaner en oud anti-apartheidsaktivis wat nou dié organisasie se wêreldwye veldtog teen armoede, en vir die beskerming van menseregte, gaan lei. Hy vervang vir Gerd Leipold, ‘n Duitser wat voorheen ook hoof van Greenpeace se kernontwapeningsveldtog was. Naidoo sê
Kosie sukkel vreeslik in Toulouse
{jathumbnail off} Die ANC se kenwysie, Nkosi Sikelel’ iAfrika, oftewel Kosie Sukkel Vreeslik in Afrika, is ‘n treurige, eentonige tweeslagkinderkransliedjie, waarvan die vertaling ”God seën Afrika” is. Dis met ander woorde ‘n Christelike of godsdienstige liedjie (in die mate waartoe Afrika se tribalistiese sinkretisme as ‘n Christelike godsdiens bestempel kan word) in teenstelling met ‘n
AI laat soeklig op polisiegeweld in Mosambiek val
Die internasionale menseregtewaghond, Amnesty International, het die soeklig op Mosambiek gevestig om die langdurige probleem van onnodige polisiegeweld aan te spreek. ‘n Onlangse voorbeeld hiervan is ‘n man wat onlangs die polisie geroep het uit vrees vir rowers, en toe self deur die polisiemanne doodgeskiet is. Amnesty International het ‘n beroep op die Mosambiekse regering
Lees verder: AI laat soeklig op polisiegeweld in Mosambiek val
Garnaal-en-avokadoslaai
{jathumbnail off} Kook 400g penne pasta en voeg 400g ontvriesde rou garnale net voordat die pasta gaarkook, by. Dreineer en spoel in koue water. Skep in ‘n bord. Sny ‘n ryp avokadopeer in blokkies en halveer 20 kersietamaties. Meng versigtig by sodat die avokadopeer nie fyndruk nie. Kerf 2 grasuie oor die slaai met ‘n
SA swemmers vat vlam in die water
Cameron van der Burgh het sy tweede borsslagwêreldrekord binne 24 uur aangeteken en dít, tesame met ‘n wêreldrekord van Darian Townsend en ‘n byeenkomsrekord van Roland Schoeman, het die Suid-Afrikaanse stormloop na glorie gister in die finale sessie van die FINA/Arena-swemwêreldbeker in Berlyn, Duitsland, gelei. Van der Burgh het 55,61 sekondes geneem om die 100-meter
Vegvlieënier verongeluk
‘n Vlieënier is dood nadat sy vegvliegtuig Saterdagmiddag by ‘n lugskou in Bredasdorp in die Wes-Kaap se Overberg-distrik neergestort het en toe aan die brand geslaan het. Volgens lt. Marius van den Heever is die dood van die vlieënier bevestig. Hy is glo uitgeken as Dave Stock (46). Volgens ‘n ooggetuie was die vlieënier in
Krieket: SA vandale vernietig bal
Gister het Graeme Smith en Loots Bosman op ‘n nut vir die planke waarmee hulle op die veld verskyn het, afgekom: Hulle het dit gebruik om die balle wat die Engelse na hulle geboul het, weg te slaan. Smith het die loot in die tweede T-20 wedstryd, dié keer op Centurion Park in Verwoerdburg, gewen