China stel 2 tereg vir giftige melk

Twee mans is Dinsdag in China tereggestel vir hulle aandeel in die besmette melkskandaal wat ses kinders gedood het asook die Chinese handelsmerk geskend het. Byna 300 000 kinders het verlede jaar siek geword nadat hulle van die melkformule ingekry het wat met die gifstof melamien besmet is. Toonaangewende produsent Sanlu het die melk verkoop.

Lees verder: China stel 2 tereg vir giftige melk

Grondwet gee aan Malema ‘vryheid van spraak’

Tumi Mokwena, Julius Malema se prokureur, het in sy finale betoog voor die gelykheidshof gesê die gelykheidswet maak daarvoor voorsiening dat ware slagoffers van verkragting beskerm word en bygevoeg dat daar bevind is dat die klaer in die Zumasaak leuens kwytgeraak het. Mokwena het ook gesê dat die grondwet aan Malema die reg tot vryheid

Lees verder: Grondwet gee aan Malema ‘vryheid van spraak’

VSA sal nie landmynverbod teken nie

Die Obama-administrasie het besluit om nie ‘n internasionale konvensie wat landmyne verbied, te teken nie. ‘n Segsman vir die staatsdepartement, Ian Kelly, het gister gesê dat die administrasie onlangs ‘n oorsig voltooi het en besluit het om nie die Bush-administrasie se beleid te verander nie. “Ons het besluit dat ons landmynbeleid in werking sal bly,”

Lees verder: VSA sal nie landmynverbod teken nie

Komplot om wapens vir Hezbollah te verskaf, gefnuik

‘n Amerikaanse federale grootjurie in Pennsylvanië het gister vier mans formeel vir ‘n beweerde komplot om die Libanese terroristegroep, Hezbollah, deur onwettige planne van meer as ‘n duisend masjiengewere te voorsien. Die klag kom net ‘n dag nadat ander amptenare in Philadelphia gesê het dat hulle ‘n soortgelyke komplot om lugafweermissiele te bekom en na

Lees verder: Komplot om wapens vir Hezbollah te verskaf, gefnuik

VSA wil hê NAVO moet magte na Afghanistan stuur

Die Amerikaanse weermag verwag van NAVO-medelidlande om meer soldate na Afghanistan te stuur indien president Barack Obama sou besluit om nog versterkings te stuur, het die Pentagon gister gesê. “Dit is duidelik dat as die president sou besluit om addisionele magte tot die stryd in Afghanistan te verbind, daar verwag sou word dat ons bondgenote

Lees verder: VSA wil hê NAVO moet magte na Afghanistan stuur

1,5-miljard rand vir SAUK

Die regering gaan die SAUK vir hulle kykeronvriendelike inhoud met R1,5-miljard beloon. Die minister van kommunikasie, generaal Siphiwe Nyanda, het tydens dié aankondiging gesê die regering hoop dat dié finansiële inpsuiting deur die regering die SAUK sal help om in sy dringendste behoeftes te voorsien. Dit sluit die betaling van agterstallige skuld in. Die SAUK

Lees verder: 1,5-miljard rand vir SAUK

Klein maar getryn!

Ek het nog nooit eintlik oor die Terios gedroom nie. Dit is nie eintlik die tipe voertuig waarvan ‘n mens en veral ‘n man, droom om te besit nie. As daar nou een voertuig is wat werklik waar ‘n afgetrede onderwyseres se ryding is dan is dit die Terios. Moenie my verkeerd verstaan nie, die

Lees verder: Klein maar getryn!

Gaan ‘n bestraffende kostebevel ‘n ommekeer bring?

‘n Onverkwiklike sage wat skynbaar nooit einde kry nie, is die kwessie van lede van belastingbetalersverenigings wie se elektrisiteit afgesny word. Die munisipaliteite wend hulle tot hierdie optrede as strafmaatreël omdat ander munisipale fondse – en spesifiek erfbelasting – na dispuutverklarings in trust gehou word, en dikwels noodsaaklike munisipale dienslewering uit hierdie fondse verrig word.

Lees verder: Gaan ‘n bestraffende kostebevel ‘n ommekeer bring?

Die skandaal rondom die ‘inligtingskandaal’

Voor die uittrede van minister “Pik” Botha as destydse minister van buitelandse sake, het hy met groot sorg die geskiedenis van buitelandse sake laat skryf. Groot was my verbasing dat daar in hierdie belangrike stuk werk nie ‘n woord gerep word oor twee hoofdirektorate onder mnr. Botha wat koverte projekte bedryf het nie. Hierdie stand

Lees verder: Die skandaal rondom die ‘inligtingskandaal’