Die naweek van die Bulle!

As jy ‘n Bul-ondersteuner is, was die afgelope twee weke sekerlik van die aangenaamste weke van jou lewe. Plaaslik praat ons natuurlik van die Blou Bulle, maar in die res van die wêreld is dit die F1 Rooi Bulle wat die plek aan flarde jaag. Die Red Bull-span van Sebastian Vettel en Mark Webber het

Lees verder: Die naweek van die Bulle!

Groot protesoptog teen misdaad

Altesaam 347 dorpe gaan op 19 Mei aan ‘n nasionale protesoptog teen misdaad deelneem, het die Solidariteitbeweging Sondag gesê. In ‘n verklaring sê die beweging – bestaande uit Solidariteit, AfriForum en Helpende Hand – dit sal die grootste misdaadoptog nog in Suid-Afrika wees.  Memorandums sal aan die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in klein dorpies en stede

Lees verder: Groot protesoptog teen misdaad

Die Burger se liefde vir die eenheidstaat hang uit

Volgens Die Burger was die 500 Suid-Afrikaners wat Saterdagoggend voor die ambassade op Trafalgar-plein in Londen teen misdaad in Suid-Afrika betoog het, glo “regs”. En hulle was 200 minder. Die motiewe van die organiseerders Ivan Cornelius en Harry Smithers is volgens die dagblad onder verdenking nadat naamlose skrywers op Facebook beweer het dat die twee

Lees verder: Die Burger se liefde vir die eenheidstaat hang uit

Spotprentkunstenaar skiet homself

Weyni Deysel, spotprentkunstenaar van die dagblad The Citizen, het Saterdag selfmoord gepleeg, het die SABC Sondag berig. Deysel het homself by sy huis in Alberton geskiet, het die uitsaaier gesê. Hy was Vodacom se joernalis van die jaar in Gauteng in 2009. Volgens Martin Williams, redakteur van The Citizen, is Deysel se dood ‘n groot

Lees verder: Spotprentkunstenaar skiet homself

My protesoptog in Londen – perpektief op Afrikanerskap

Ons het so pas teruggekom by die huis ná ‘n besoek aan Londen vandag, om ons stem te voeg by die verwagte duisende ontstoke Suid-Afrikaners wat uit simpatie met ons mense tuis, ‘n protesoptog gehou het vanaf Picadilly Circus tot by die NSA-ambassade op Trafalgarplein. Die opkoms was klein, ek skat so 500 siele. Waar

Lees verder: My protesoptog in Londen – perpektief op Afrikanerskap