Uitspraak sal Maandag gelewer word in ‘n aansoek om ‘n raadsvergadering nietig te verklaar waarin die burgemeester van Tlokwe – Maphetle Maphetle – uit sy amp verwyder is. Die uitspraak in die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria is Dinsdag uitgestel. Die DA-raadslid – Annette Combrink – is aan die begin van die maand vir die tweede
Geweld in Egipte dreig om te verhewig
Die VN Sekretaris-Generaal Ban Ki Moon het ‘n beroep op die Egiptiese weermag gedoen om die afgesette president Mohammed Morsi en ander leiers van die Moslem Broederskap vry te laat. Ban het die oproep gedoen terwyl teenstanders en ondersteuners van Morsi gereed maak om landwye massa-betogings te hou. Westerse leiers hou die krisis in Egipte
Swart kinderverkragter hang hom net voor hofverskyning
Die polisie het ‘n dossier vir ‘n nadoodse ondersoek geopen nadat ‘n swartman wat daarvan aangekla is dat hy 34 kinders en twee vroue verkrag het, in sy tronksel selfmoord gepleeg het. Die Mondeor-polisiestasie het ‘n dossier vir ‘n nadoodse ondersoek geopen ná sy dood in sy sel. Hy is in ‘n enkelsel opgesluit aangesien
Lees verder: Swart kinderverkragter hang hom net voor hofverskyning
Rowers blaas OTM in Midrand op
Rowers het ‘n OTM in Midrand opgeblaas en is vort met ‘n onbekende hoeveelheid geld, het die Johannesburgse polisie Donderdag gesê. Kaptein Kym Cloete het verklaar dat drie gewapende mans werkers by ‘n vulstasie in Noordwyk omstreeks 2:20 vm aangehou het. “Hulle het vuurwapens op hulle gerig en hulle aangesê om op die grond te
Suid-Afrikaners goedkoop proefkonyne vir farmaseutiese bedryf
Sommige internasionale farmaseutiese maatskappye gebruik Suid-Afrika as ‘n toetsterrein vir hul produkte omdat dit makliker is as in die ontwikkelde wêreld om onetiese mediese toetse uit te voer en deelnemers te werf. Die bewering word gemaak deur die Nederlandse NGO Wemos in ‘n verslag getiteld : Kliniese proewe in Suid-Afrika: Etiek, Reëls en Realiteite. Wemos
Lees verder: Suid-Afrikaners goedkoop proefkonyne vir farmaseutiese bedryf
Wetstoepassers knak onder misdaadaanslag
Die polisie vind dit moeilik om te kompeteer met internasionale misdaadsindikate wat $870 miljard ‘n jaar inoes via aktiwiteite wat dwelmhandel, mensehandel en die diefstal van identiteit insluit, het ‘n senior VN-amptenaar Woensdag gesê. Polisiemagte oral vind dit moeilik, sê die amptenaar. “Dit is ‘n enorme bedrag geld.” Jury Fedotof, hoof van die Verenigde Nasies
Swartman het 34 minderjariges en 2 vroue verkrag
‘n Man wat daarvan beskuldig word dat hy 34 minderjariges en twee vroue verkrag het, sal vandag in die Johannesburgse Hoëhof met sitting in die Palm Ridge-landdroshof verskyn. Die 42-jarige man sal waarskynlik op 122 aanklagte teen hom pleit, het die Nasionale Vervolgingsgesag gesê. Die aanklagte wissel van verkragting, ontvoering, moord en roof met poging
Lees verder: Swartman het 34 minderjariges en 2 vroue verkrag
SA SIM-kaarte kwesbaar vir kraak-aanvalle
Suid-Afrikaners is onder die mees kwesbare groep op die vasteland wat SIM-kaartkrakers betref. ‘n Fout met selfone se SIM-kaart tegnologie stel miljoene mense in gevaar om beroof te word, sê ‘n deskundige aan die BBC gesê. Karsten Nohl het gesê hy het ‘n manier gekry om met ‘n paar SMS’se die Sim se digitale sleutels
Ontbloter teister Brakpan
‘n Engelse man wat homself aan jong vroue ontbloot is die afgelope tyd bedrywig in Brakpan-sentraal. Die Herald het die afgelope twee weke twee klagtes ontvang van jong vroue wat deur die man genader is. In beide die gevalle was die persoon se modus operandi presies dieselfde. ‘n 21-jarige vrou van Queenlaan het Donderdagoggend na
Vrou moet erge padwoede trotseer
’n Vrou was onlangs die slagoffer van erge padwoede toe ’n onbekende man haar aangerand en onwelvoeglike woorde op haar motor geskryf het. Die 48-jarige Zetha Jungbluth van Rietfontein is deur ’n man in ’n parkeerterrein van ’n winkelsentrum in Gezina aangeval nadat sy glo eenkeer vir hom toeter gedruk het om vorentoe te ry.
