‘n Man wat daarvan beskuldig word dat hy 34 minderjariges en twee vroue verkrag het, sal vandag in die Johannesburgse Hoëhof met sitting in die Palm Ridge-landdroshof verskyn.
Die 42-jarige man sal waarskynlik op 122 aanklagte teen hom pleit, het die Nasionale Vervolgingsgesag gesê.
Die aanklagte wissel van verkragting, ontvoering, moord en roof met poging tot moord deur middel van MIV-besmetting.
Die misdade het Kathorus, oos van Johannesburg, tussen 2006 en 2011, toe die man in hegtenis geneem is, plaasgevind. – Sapa en praag

Stuur hom vir SASCO dat hulle hom uitsorteer.
Hulle het! Die swart verkragter het nou “selfmoord” gepleeg in die tronk, want anders sou hy Beeld en die Modimolle monster in die skadu gestel het
Daardie rakker moet eintlik gestenig word. Ten minste is die verkragter nou waar hy hoort- Jammer hy is nie eerder ontman nie.
Die gemors het homself gehang in sy sel – good riddence !
Kyk net na daai skets; ek wonder hoeveel duiwels hierdie dierasie huisves – hulle het ‘n muhrse “lekker” tyd in hierdie vervloekte land.
DIS ‘N WONDER HULLE SE SWART MAN, GEWOONLIK SE HULLE NET: ‘N MAN. EK IS BLY HY HET SY EIE LEWE GENEEM, MAAR EK IS NIE GELUKKIG VIR DIE LEWENS WAT HY ALKLAAR VERWOES HET NIE, BLERRIE DUIWEL
Tejemanejes !!