Die boer wat op 16 Mei gedood is in ‘n plaasaanval, se vermeende moordenaars is verlede week aangekeer. RSG het berig dat “ses mans” aangekeer is vir die moord op ‘n boer van Sannieshof, Barend Greyling wat in sy huis doodgeskiet is, asof dit nie alreeds duidelik is nie dat die swart regering medepligtig staan
Lees verder: Delareyville-boer se vermeende moordenaars voor
