Suid-Afrikaners stem in die buiteland

Suid-Afrikaners wat oorsee bly het die geleentheid gehad om hulle stemme te kan maak op Woensdag, met kiesers wat opgedaag het in groot getalle in groot stede. Teen laat Woensdagaand was personeel by die Suid-Afrikaanse ambassade in Londen steeds besig om ‘n konstante stroom kiesers te hanteer wat ingekom het om te stem, het ambassadewoordvoerder

Lees verder: Suid-Afrikaners stem in die buiteland

Vakansieganger slaan water af op medepassasier

‘n 28-Jarige man is gevonnis tot drie weke tronkstraf nadat hy verlede maand geurineer het op ‘n vrou gedurende ‘n vlug van Continental Airlines van Los Angeles na Honolulu. Jerome Kenneth Kingzio, ‘n burger van die Amerikaanse statebond van Noordelike Mariana-eilande is gevonnis na hy Dinsdag skuldig gepleit het op aanklagte van aanranding in die

Lees verder: Vakansieganger slaan water af op medepassasier

Zuma stel lastereis in teen Guardian

ANC-leier Jacob Zuma dagvaar die Gaurdian vir naamskending oor ‘n artikel wat verlede maand gepubliseer is wat sy leierskapstyl as “moreel besmet” beskryf het. Hy eis ‘n verskoning en skadevergoeding van die gerespekteerde Britse dagblad, het sy regsverteenwoordigers in Londen, Shillings Prokureurs Maandag in ‘n verklaring gesê. Dit het nie die bedrag gespesifiseer wat Zuma

Lees verder: Zuma stel lastereis in teen Guardian

Oorlog in Irak sal duurder wees as Vi?tnam

Die hoeveelheid geld wat spandeer word op Irak sal die koste van Viëtnam verbysteek teen die einde van die jaar, en dit die tweede duurste militêre konflik maak in Amerikaanse geskiedenis, ná die Tweede Wêreld oorlog. Dit is volgens syfers van die Pentagon wat Vrydag vrygestel is. Indien die Kongres die addisionele befondsing toestaan wat

Lees verder: Oorlog in Irak sal duurder wees as Vi?tnam

Die pi?tisme brei uit

Image

Dr. J.T. (Johannes) van der Kemp

Michiel Christian Vos was die geestelike opvolger van Van Lier. Hy is in 1759 aan die Kaap gebore. Hy het jonk getrou om sy erfgeld in die hande te kon kry en sodoende vir predikant te studeer. Ná 'n paar jaar as predikant in Nederland het hy in 1794 leraar van Tulbagh geword.

Image

Dr. J.T. (Johannes) van der Kemp

Michiel Christian Vos was die geestelike opvolger van Van Lier. Hy is in 1759 aan die Kaap gebore. Hy het jonk getrou om sy erfgeld in die hande te kon kry en sodoende vir predikant te studeer. Ná 'n paar jaar as predikant in Nederland het hy in 1794 leraar van Tulbagh geword.

Lees verder: Die pi?tisme brei uit

Inbeldiens teen korrupsie en inkompetensie kom

Mense gaan in staat wees om korrupte aktiwiteite aan te meld deur middel van ‘n inbeldiens wanneer ANC-hoof Jacob Zuma oorneem as president van die land na die algemene verkiesings. Terwyl hy met duisende mense gepraat het by ‘n ANC-saamtrek in Ngwelezane, buite Empangeni, het Zuma voorgestel dat ‘n nasionale tolvrye nommer ingestel word waar

Lees verder: Inbeldiens teen korrupsie en inkompetensie kom

ANC trek IVP-kiesers

Dinsdag het die ANC gesê dat hulle die vestings van die IVP, hulle aartsvyande binnegedring het. “Mense het ‘n skuif gemaak van die IVP na die ANC,” het ANC woordvoeder Jessie Duarte gesê voor Zuma se verskyning by die saamtrek in KwaZulu-Natal se Ngwelezane woongebied. “Hulle het n groot getalle oorgekom. Ons saamtrekke in sogenaamde

Lees verder: ANC trek IVP-kiesers

Vragmotorbestuurder aangeval

‘n Vragmotorbestuurder is Dinsdag aangeval en sy vragmotor aan die brand gesteek in nog stakingverwante geweld aan die Oos-Rand. Ekhuruleni se metropolisiewoordvoerder inspekteur Mveli Nhlapo het gesê die man is deur vier mans wat gemaak het asof hulle ‘n saamrygeleentheid gesoek het naby die Oakmoor spoorwegstasie in Tembisa van die pad af getrek teen omtrent

Lees verder: Vragmotorbestuurder aangeval

Nog ?n Amerikaanse skip aangeval

Nog ‘n Amerikaanse skip is Dinsdag deur seerowers aangeval met granaatlanseerders en outomatiese wapens in die Golf van Aden, maar ‘n noodoproep na Amerika het hulp laat kom wat die skip toegelaat het om voort te gaan met sy vrag van humanitêre voedselhulp na die Keniaanse hawe Mombasa. Volgens ‘n verklaring van die skeepseienaar, Liberty

Lees verder: Nog ?n Amerikaanse skip aangeval

Onderwysstelsel moet hersien word

Die Vryheidsfront Plus sê die feit dat slegs 17% (169 uit 995) eerstejaar chemie-studente aan die Universiteit van Pretoria hul eerste semestertoets geslaag het, is `n eerste bewys dat uitkomsgebaseerde onderwys matrikulante gefaal het. Die Vryheidsfront Plus se parlementêre woordvoerder oor onderwys, mnr. Willie Spies, het verlede jaar op 29 Desember 2008 met die bekendmaking

Lees verder: Onderwysstelsel moet hersien word