Gratis onderrig, gratis beurse, gratis vervoer, gratis verblyf en gratis kos. Dit is die jongste eise van swart oproeriges wat bereid is om geweld te gebruik om dit aan universiteite op te dwing. In ‘n stemposnota het ‘n swart student Woensdag gewaarsku dat die betogers binnekort ‘n wit student gaan vermoor om hul “rewolusie” te
Krisis op kampusse word deur DA, EFF aangemoedig
Die krisis in hoër onderwys word kennelik deur die opposisie aangemoedig om van president Zuma ontslae te raak. Maar die DA en EFF is besig om die meerderheid studente se wense daarmee ook te verontagsaam en in gevaar te stel. Die nasionale voorsitter van die EFF, Dali Mpofu is nou betrokke by die betogings vir
Lees verder: Krisis op kampusse word deur DA, EFF aangemoedig
Betogers en polisie raak slaags by UK na petrolbomaanvalle
RSG berig dat betogende swart studente by die Universiteit van Kaapstad oornag petrolbomme gegooi het en met die polisie slaags geraak. ‘n Woordvoerder van die universiteit, Gerda Kruger sê ‘n groep studente het probeer om ‘n gebou te beset, maar is deur veiligheidspersoneel verhoed. Twee studente het egter by die gebou ingebreek. Sy sê betogers
Lees verder: Betogers en polisie raak slaags by UK na petrolbomaanvalle
Orban het migrantekrisis aan EU blootgelê
Hongarye se eerste minister, Viktor Orban, sal na verwagting die migrasiekwessie hoog op die sakelys hou, selfs ná ’n lae stempersentasie tydens die referendum teen die Europese Unie (EU) se vlugtelingkwotas wat hy oorweldigend gewen het. Sy kritici beweer dat die lae persentasie die stemmery ongeldig gemaak het, maar die verkiesingsuitslae het byna eenparig die
Visepresidentskandidaat Mike Pence vernietig Tim Kaine
Donald Trump se gewilde keuse van ’n visepresident, Mike Pence, het met die Demokrate se visepresidentskandidaat, senator Tim Kaine, gedebatteer in hul enigste debat van die huidige Amerikaanse verkiesingsveldtog. Die uitslag was geen verrassing nie: Mike Pence het Tim Kaine op elke moontlike manier wat saak maak in die stof getrap. Pence was ernstig, meer
Lees verder: Visepresidentskandidaat Mike Pence vernietig Tim Kaine
‘Groot humanitêre toestand’ na orkaan Haïti tref
Die orkaan Matthew het groot skade aan Jamaika en Haïti Maandag aangerig. Swaar reën het die eilande deurdrenk, strate in riviere omskep en baie mense na noodskuilings laat vlug. Twee mense is reeds in Haïti dood wat die totale sterftes vanweë die storm op vier te staan bring. Die suidelike deel van die eiland is
Lees verder: ‘Groot humanitêre toestand’ na orkaan Haïti tref
Habib paai weer oproerige minderheid by Wits
Die Universiteit van die Witwatersrand sal sy akademiese program tot Maandag opskort na geweld en chaos op die kampus uitgebreek het Dinsdag. Die visekanselier Adam Habib beweer hierdie toegeeflikheid aan die belhamels is om “toegang na hoër onderwys” te vergemaklik. Habib speel sedert die begin van die krisis ‘n sleutelrol om die oproeriges te paai
Aardklop begin vanoggend
Die Aardklop Kunstefees het vanoggend in Potchefstroom afgeskop en sal tot Sondag duur. Vroeër vanjaar was die kunstefees in die weegskaal na ‘n aankondiging dat die fees nie langer sal voortgaan nie. ‘n Groep rolspelers het egter koppe bymekaar gesit om die fees weer op die been te bring. Die Feesdirekteur, Alexa Strachan, sê hulle
Egiptiese polisie skiet twee van Moslembroederskap
Egiptiese polisie het twee lede van die Moslembroederskap doogeskiet. Een was die senior leier van die onwettige Islamitiese groep, het ‘n woordvoerder van die ministerie van binnelandse sake Dinsdag bekend gemaak. Volgens die ministerie was Mohamed Kamal die hoof van die militêre vleuel van die beweging van afgesette pres. Mohamed Morsi, al het die groep
Lees verder: Egiptiese polisie skiet twee van Moslembroederskap
Polisie by Universiteit van Venda ontplooi
Die polisie moes by die Universiteit van Venda in Limpopo ontplooi word waar swart betogers se protesoptrede gemonitor word. Akademiese aktiwiteite is intussen opgeskort nadat personeel en studente verhinder is deur betogers om die kampus binne te kom. Die oproeriges sê hulle sal slegs teruggaan na hul lesingslokale indien gratis onderrig ‘n werklikheid word. Hulle
