Douglas Gibson, voormalige DA-politikus en ambassadeur na Thailand het ‘n kwalik bedekte aanval op Afrikaners geloods deur lesers van The Citizen te vertel hoe “verregses” se versugting om Steve Hofmeyr as die nuwe Moses te sien, niks sal oplewer nie. Volgens Gibson sal geen nuwe charismatiese leier Afrikaners kan lei na die nuwe beloofde land
Fortuinsoekers blaas weer People’s War aan
In die nasleep van Marikana, is die People’s War weer opgewarm en het nuwe stukrag verkry met buitelandse fortuinsoekers wat soos voorheen griewe vir die plaaslike swart bevolking skep, ook om te kan uitbuit. Dali Mpofu se aankondiging dat hy die ANC ná 33 jaar van lidmaatskap gaan verlaat, dui op die ver-linkse vloedgolf van
‘SA sal nie deur terreur gedestabiliseer word’
Die minister van staatsveiligheid, Siyabonga Cwele het gesê hy wil Suid-Afrikaners verseker dat die land nie aan die risiko van destabilisering deur terroriste blootgestel sal word nie. Suid-Afrikaanse owerhede ondersoek nog hoe ‘n plaaslike paspoort verkry is deur Samantha Lewthwaite, die Britse vrou wat deur Interpol gesoek word sedert die terreuraanval in Nairobi, het die
Carter wou Mbeki slaan oor hy Vigs-medisyne weerhou
Die voormalige Amerikaanse president Jimmy Carter het oudpres. Thabo Mbeki byna met die vuis toegetakel oor MIV/vigs-behandeling in Suid-Afrika, het die Sunday Times berig. “Die eerste keer toe ek Kaapstad toe gekom het, het ek byna in ‘n vuisgeveg met die president van Suid-Afrika, Thabo Mbeki, betrokke geraak weens sy versuim om dié epidemie te
Lees verder: Carter wou Mbeki slaan oor hy Vigs-medisyne weerhou
UJ: Kleurlinglektor rand student met knuppel aan
‘n Kleurlinglektor aan die Universiteit van Johannesburg het ‘n finale geskrewe waarskuwing ontvang nadat hy ‘n student met ‘n knuppel aangerand het. Eyewitness News het beeldmateriaal van die voorval, wat in April by een van die ingange by die universiteit plaasgevind het, bekom. Chris Fortuin, ‘n lektor aan die universiteit se departement sportwetenskap, beweer die
Lees verder: UJ: Kleurlinglektor rand student met knuppel aan
Motors: 3 opsies vir kleiner begrotings
deur André Olivier Elkeen van ons begeer een of ander tyd ‘n nuwe motor. Partykeer is dit net ’n begeerte, ander kere ‘n behoefte, maar diegene wat dit onlangs probeer het, sal met my saamstem: motors is duur, peperduur! Praag het die geleentheid gekry om drie motortjies, wat gerig is op die begrotingskoper, onder hande
Polisie op hoë gereedheidsgrondslag ontplooi in Khutsong
‘n Sesde persoon het in Khutsong naby Carletonville aan die Wes-Rand gesterf, het die polisie in Gauteng Maandag gesê. “‘n Man se lyk is Sondagaand gevind, hy is aan die brand gesteek,” het brig. Neville Malila, polisiewoordvoerder, gesê. Malila het gesê die polisie is op ‘n hoë gereedheidsgrondslag en monitor die situasie. “Die polisie is
Lees verder: Polisie op hoë gereedheidsgrondslag ontplooi in Khutsong
Dodetal in Khutsong styg na boendoehowe
Die polisie is op ‘n hoë gereedheidsgrondslag geplaas nadat oproer in Khutsong uitgebreek het. Inwoners steek polisievoertuie onder klippe en van die voertuie is beskadig. Die situasie in die gebied is gespanne nadat lede van die gemeenskap lewendig verbrand is na boendoehofuitsprake. Die dodetal het intussen gestyg na ses. Die waarnemende Gautengse provinsiale polisiekommissaris het
EFF groei na ‘vuil stemme’ en Dali Mpofu oorloop
Ontstoke inwoners van Bekkersdal aan die Verre Wes-Rand dreig met anargie nadat die ANC gesê het hulle het nie inwoners se “vuil stemme” nodig nie. Samesprekings met die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Lechesa Tsenoli het in duie gestort. Verteenwoordigers het Sondag uit die samesprekings gestap nadat hulle sowat agt ure lank geredekawel
Lees verder: EFF groei na ‘vuil stemme’ en Dali Mpofu oorloop
Inflasie, looneise hoër
Die adjunk-president van die Reserwebank, Daniel Mminele, sê inflasieverwagtings in Suid-Afrika is ongemaklik naby aan die boonste vlak van die bank se teikenband. Hy het by die Phalaborwase Kamer van koophandel in Limpopo gesê salarisse en die wisselkoers hou moontlike gevare vir inflasie in. Die bank se inflasieteiken is tussen drie en ses persent. Syfers
