Standaard van rekenmeesters daal drasties by Wits

14:16:54 Die Suid-Afrikaanse instituut vir geoktrooieerde rekenmeesters (Saigr) dreig nou om die universiteit van die Witwatersrand se akkreditasie vir die skool vir rekeningkunde terug te trek.

Lees verder: Standaard van rekenmeesters daal drasties by Wits

New Hampshire het weer om middernag gestem

11:01:03 Inwoners van twee klein New Hampshire-dorpies het die Amerikaanse presidentsverkiesing simbolies afgeskop Dinsdag,

Image

Dixville Notch

deur teen middernag die eerste stemme uit te bring, het CNN-televisie berig.

Lees verder: New Hampshire het weer om middernag gestem

Indiese ruimtetuig veilig in buitenste ruimte

10:53:53 Indië se eerste onbemande maansending het die ruimte vroeg op Dinsdag binnegegaan as deel van die finale tog na

Image

Chandrayaan-1 styg op

‘n wentelbaan om die maan, het ‘n hooggeplaaste ruimtevaartbeampte gesê.

Lees verder: Indiese ruimtetuig veilig in buitenste ruimte

Obama die gunsteling in rekordvroe?stemmery

07:33:53 'n Rekordaantal Amerikaners het reeds hule stemme uitgebring in sleutelstate in die VSA op die vooraand van vandag

Image

Barack Obama en John McCain

se verkiesing, met meningsopnames wat aandui dat vele van die vroeë kiesers die Demokraat Barack Obama ondersteun.

Lees verder: Obama die gunsteling in rekordvroe?stemmery