Ek verbeel my dat Dan Roodt en sy meisie Karin Bredenkamp sulke lang swart jasse gedra toe ek hulle in die vroeë tagtigs vir die eerste keer op die Wits kampus gesien het, maar toe ek anderdag aan Dan noem, sê hy hy onthou nie die swart jas nie. Dit was in die tyd van
Lees verder: Fransi Phillips: Die doen en late van Dan Roodt
